AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afrika kan leier wees met biobrandstof

Afrika kan, saam met Brasilië, ’n grootskaalse verskaffer van bio-etanol in die toekoms word, sê prof. Emile van Zyl.

Afrika kan, saam met Brasilië, ’n grootskaalse verskaffer van bio-etanolin die toekoms word, sê prof. Emile van Zyl, mikrobioloog en biobrandstofkenner van die Universiteit Stellenbosch.


Afrika verbou tans net 2% van die potensiële hoeveelheid suikerriet wat hy wel kan produseer en kan sê Van Zyl. Hy sê Suid-Afrika produseer tans die helfte van Afrika se suiker op net 325 000 hektaar.


In die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is 6 miljoen ha beskikbaar wat beteken dat Suid-Afrika se aanplantings 20 keer vergroot kan word om 400 miljoen ton suikerriet per jaar te produseer.


Van Zyl sê as die eerste en tweede generasie tegnologie (waar enige biomassa deur ensieme afgebreek word om vir etanolproduksie benut te word) toegepas word, kan in die toekoms baie meer brandstof produseer word as wat Afrika nodig het.


35 miljard liter brandstof

As net die melasse vir bio-etanol gebruik word, sal dit al 9,12 miljard liter etanol verskaf – meer as Suid-Afrika se totale verbruik. As 50% van die suikers en plantmateriaal gebruik word, kan dit meer as 35 miljard liter brandstof ver skaf, wat sowat 15% van die hele Afrika se brandstofverbruik is.


Van Zyl sê ’n kommersiële aanleg waarin biomassa vir die vervaardiging van etanol gebruik word, word tans in Michigan, Amerika, gebou.


“As dié tegnologie beskikbaar raak, kan net die gras wat jaarliks verbrand word, aan die helfte van ons etanolbehoeftes voldoen”.


28 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot