AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afrika ‘moet sy kleinboere vernuwe’

Ontgin die produktiwiteit van kleinboere in Afrika – die potensiaal daarvoor bestaan, sê ’n internasionale sakeman.

Afrika kan nie bekostig om haar 33 miljoen kleinboergesinne agter te laat nie, het mnr. M.D. Ramesh, streekshoof van Olam* in suidelike en oos-Afrika, by die internasionale vereniging vir voedsel en landboubesigheidsbestuur (Ifama) se jaarlikse byeenkoms in Kaapstad gesê.

Sowat 70% van Afrika se bevolking is vir hul bestaan of 'n deel daarvan van boerdery afhanklik. Dis juis van hierdie groot getal bestaansboere wat Afrika en die wêreld verwag om in die toekoms meer voedsel te produseer.

Die werklikheid is egter omdat kleinboere nie behoorlik ondersteun word nie, dat Afrika jaarliks produkte ter waarde van sowat R450 miljard uitvoer, maar produkte ter waarde van sowat R810 miljard invoer.

"Ten spyte van die vasteland se grootte, grond, water en die hoeveelheid mense wat in diens geneem kan word, voer Afrika meer in as wat dit uitvoer. Die groot vyf, naamlik mielies, rys, koring, suiker en eetbare olies, beloop sowat R320 miljard van die ingevoerde produkte."

Dié toedrag van sake sal reggestel moet word, en hy meen die verantwoordelikheid rus op die private sektor om kleinboerderye weer aan die gang te kry. Hy erken dat dit nie maklik gaan wees nie. "Dit sal 100 maatskappye, soos Olam, neem om verandering te weeg te bring. Volgens my berekeninge sal dit sowat R550 miljard neem om die landbou in Afrika te transformeer."

Al is kleinboere se produktiwiteit net 25% van wat dit kan wees, meen hy daar is twee maniere om daarna te kyk. "Ons kan dit betreur, maar dit beteken ook dat Afrika die hoogste potensiaal het om te groei."

* Olam is 'n landboumaatskappy met 'n markkapitalisasie van sowat R60 miljard.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot