AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Afrika-perdesiekte in Bloemfontein

Die voorkoms van AHS in Bloemfontein sal nie die nasionale Saalperdskou in die wiele ry nie.

Die twee bevestigde gevalle van Afrika-perdesiekte (AHS) in die Bloemfontein-gebied sal nie die aanbied van die jaarlikse nasionale Saalperdskou tydens die Bloemskou in die Rosestad negatief beïnvloed nie.

Dr. George Aldrich, voorsitter van die Saalperdgenootskap van Suid-Afrika, sê egter plaaslike veeartse behandel nog twee moontlike gevalle van dié siekte, waarvan een ’n Saalperd is. In die ander gevalle is ander rasse betrokke.

Die nasionale byeenkoms lok jaarliks sowat 920 inskrywings, wat die deelname aan die Futurity-kampioenskapsreeks insluit. Meer as 200 inskrywings word jaarliks uit die Wes-Kaap ontvang, ’n beheerde gebied vir perdesiekte.

Wes-Kaapse deelnemers

Die meeste van die Wes-Kaapse deelnemers word reeds op die skouterrein in Bloemfontein versorg in afwagting op die byeenkoms wat op 25 April afskop, twee dae voor die amptelike begin van Bloemskou.

Wes-Kaapse Saalperde sal nou met hulle terugkeer eers ’n tydperk lank onder kwarantyn geplaas word op Beaufort-Wes, Touwsrivier of George. Pogings word nog aangewend om goedkeuring vir die gebruik van kwarantynstasies nader aan die Wes-Kaap, soos op Worcester en Riversdal, te verkry.

Volgens Aldrich word die nodige voorsorg by die skoustalle getref teen muggies, wat perdesiekte versprei. “Gelukkig beperk die huidige koel toestande in Bloemfontein die aanwesigheid van muggies,” sê hy. “Die stalle by die skou word deeglik met insekdoder bespuit.”

Jongste voorvalle

Dr. Gavin Rous, streeksverteenwoordiger van die SA Vereniging vir Perdeveeartse (SA Equine Veterinary Association), sê benewens die jongste voorvalle van perdesiekte, word verskeie  voorvalle van virussiektes in die gebied ondervind wat tot breinvliesontsteking by perde aanleiding gee. Dit behels die West Nile-virus, wat deur muskiete oorgedra word, Equine encephalosis-virus (EEV) en perde wat positief vir die Middelburg-virus getoets is.

Dr. Camilla Weyer, wat as ’n goedgekeurde veearts in die Wes-Kaapse beheerde perdesiektegebied optree, het telers aangemoedig om hulle perde tussen die tydperk van twee ure voor sononder en twee ure ná sonsopkoms op stal te hou en geregistreerde insekdoder teen muggies en muskiete te gebruik.

Die kontakbesonderhede van staatsveeartse kan by  www.elsenburg.com verkry word en navrae oor reissertifikate kana aan dr. Camilla Weyer gerig word by equineresearchcentre@gmail.com of 083 710 2408.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.6%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.38
+2.1%
Palladium
1,411.23
-0.0%
Goud
1,978.75
-0.5%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot