AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Afrika-perdesiekte in Wes-Kaap

’n Geval van Afrika-perdesiekte is naby die Paarl bevestig.

’n Geval van Afrika-perdesiekte (AHS) is naby die Paarl in die Wes-Kaap deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou bevestig.

Volgens die staatsveearts, dr. Gary Buhrmann, het die eienaar van ’n siek, jong hings ’n private veearts se hulp ingeroep na die perd vinnig agteruitgegaan het. Die hings se toestand het egter sodanig versleg en die perd is teen die aand dood.

Bloedtoetse is toe gedoen en die veearts se ergste vermoedens is bevestig toe monsters van die perd positief vir AHS toets.

Volgens die Buhrmann is hulle tans besig om die oorsprong van die siekte te ondersoek. “Die siekte kan moontlik op twee maniere versprei word: Dit kan moontlik deur perde wat onwettig in die Wes-Kaap in beweeg het. Perde-eienaars wat hul perde onwettig buite seisoen ingeënt kon ook moontlik só die siekte na muggies oorgedra het.”

Mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van landbou, doen 'n beroep op perde-eienaars om hulle perde twee ure vóór sonsopkoms en twee ure ná sonsondergang op stal te hou, om aanraking met insekte, wat die siekte versprei, te verminder. Indien eienaars nie perde op stal kan hou nie moet hulle van geregistreerde insekweermiddel gebruik maak om muggies weg van die perde te hou.

Die geval is binne die huidige AHS-waarnemingsone (sien kaart in aanhangsel hieronder) waar sedert Februarie ’n verbod geplaas is op die regstreekse beweging van perde in die gekontroleerde sone.

Die gevaarlike tydperk vir dié siekte is van 1 Februarie tot 30 Junie en die verbod is deel van die  Wes-Kaapse regering se pogings om die provinsie se status as AHS-vrye sone te probeer behou.  Perde wat na dié area inbeweeg moet eers vir 14 dae in 'n stop-kwarantyn area deurbring, en moet ’n permit van ’n staatsveearts hê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot