AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Afrika-perdesiekte nou in Oos-Kaap

Die perdeskou wat op 18 en 19 Januarie in Oos-Londen gehou sou word, is weens die uitbreek van Afrika-perdesiekte afgestel.

Dit volg nadat vier van die dertien bloedmonsters van perde wat by Keimond en Morganbaai in die distrik Amathole naby Oos-Londen gevrek het, positief vir die siekte getoets het. Intussen is nóg vyf gevalle bevestig.

Dr. Jane Pistorius, bestuurder van veeartsenydienste van die westelike streek in die Oos-Kaap, sê sedert die eerste vrektes einde verlede jaar daar aangemeld is, is meer as 800 dosisse van die entstof teen die siekte reeds beskikbaar gestel om diere teen die siekte in te ent.

Op ’n vergadering op 2 Januarie op Keimond, wat deur prof. Alan Guthrie van die perde-navorsingsinstituut op Onderstepoort toegespreek en deur sowat 60 perde-eienaars bygewoon is, is gemeenskapsleiers aangewys om met die neem van bloedmonsters te help. Weens die aansteeklikheid van die siekte is ook besluit om die perdeskou wat in Oos-Londen gehou sou word, af te stel.

Die perde wat gevrek het, was nie teen die siekte ingeënt nie. “Die wydverspreide reën en warm dae het die ideale toestande geskep vir die uitbroei van muggies (Culicoides) wat die virus tussen diere versprei. Sebras en donkies is ook vatbaar vir die siekte.

Siekte het verskeie vorms
Pistorius sê Afrika-perdesiekte kan in verskillende vorms voorkom. Die mees terminale vorm is die sogenaamde “dunkop” waar die longe aangetas word. Die perde sal met die voorpote wydsbeen staan en die kop omhoog. ’n Ander vorm is “dikkop” wat deur uitermatige swelling aan die kop (ooglede, lippe, tong en keel) gekenmerk word.

’n Kombinasie van die simptome kan ook voorkom. Daar is ook gevalle waar perde sonder enige van die waarneembare simptome kan vrek.

Sy het aanbeveel dat eienaars so gou moontlik hul perde met die enigste geregistreerde entstof (AHS) wat deur Onderstepoort Biologiese Produkte vervaardig word, inent.

“Omdat die huidige uitbreking deur serotipe 6 van die stam veroorsaak word, moet die tweede bottel entstof eerste gebruik word en die perde dan drie weke later met die inhoud van die eerste bottel ingeënt word. In die gebied waar die uitbreking reeds aangemeld is, behoort perde ’n tweede keer met die entstof in die tweede fles ingeënt te word en die entstof wat in die eerste fles is, nie toegedien word voordat die siekte nie heeltemal onder beheer is nie."

"As tussentydse maatreël kan die perde ook saans van skemer tot dagbreek gestal word en insektedoders gespuit word. ’n Paar skape kan ook in die nabyheid van die perde gesit word om die muggies te lok," sê  sy.   

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.89
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
856.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot