AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afrika - voedselkrisis bedreig miljoene

Finansiering vir hulp met die voedselkrisis in Sahel neem toe, terwyl sowat 18 miljoen inwoners van Afrika deur ’n voedselkrisis bedreig word.

Finansiering van €40 miljoen is deur die Europese Kommissie bewillig om gemeenskappe te ondersteun in die Sahel-gebied in Afrika, wat binnekort die hoogtepunt van ’n voedselkrisis gaan bereik.

Kenners meen daar is slegs ’n paar weke tyd oor voor 18 miljoen mense deur erge honger in die gesig gestaar word.  Sahel is die grensgebied in Afrika tussen die Sahara in die noorde en die meer vrugbare gebied in die suide, wat as die Soedan bekend staan.

Die geld wat die kommissie sedert die begin van die voedselkrisis en erge droogte in die Horing van Afrika en Sahel beskikbaar gestel het, staan op €337 miljoen. Luidens ’n mediaverklaring is die Europese Unie (EU) tans gasheer vir ’n hoëvlak-vergadering in Brussel wat deur amptenare van Senegal, Gambië, Mauritanië, Mali, Burkina-Faso, Niger, Tsjad en Nigerië bygewoon word.

Me. Kristalina Georgieva, die Europese Kommissaris vir Internasionale Samewerking, Humanitêre Bystand en Krisisreaksie, sê dié geld is bedoel om lewens te midde van ’n krisis te red.

“Mense regoor Sahel is tans besig om die boom van leë graanspense te skraap. Hul enigste oorblywende opsies is om hul diere en werktuie te verkoop, om die graan wat hulle vir die volgende oes moes plant, te eet.”

Toekoms
Georgieva sê hulle meen die €40 miljoen sal die mense in krisis in staat stel om te oorleef en om ’n soortgelyke krisis in die toekoms te hanteer.

Die vergadering wat tans plaasvind, fokus grootliks op die toekoms van die Sahel-gebied. ’n Inisiatief sal op die been gebring word om die gemeenskappe in staat te stel om toekomstige droogtes beter te hanteer. Die inisiatief sal bekend staan as die Alliance Globale pour l’Initiative Resilience (AGIR) Sahel.

Mnr. Andris Piebalgs, Europese Kommissaris vir Ontwikkeling, sê die EU sal in die toekoms meer fokus op hulp aan die landbou in Afrika en gevolglik voedselsekerheid. “Hierdie inisiatief is een van die sleutelfondamente waarop ons volhoubare groei, en groei wat almal insluit, kan bou.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot