AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Afrikaans 'nie verlore' op Elsenburg

Die Landbou-opleidingsinstituut Elsenburg naby Stellenbosch het die afgelope paar maande hard gewerk aan 'n oplossing vir kampusgeweld. Studente praat onder meer nouer met mekaar, het LUCILLE BOTHA uitgevind.

Studente aan die Elsenburg-instituut wil ’n oplossing vir kampusgeweld vind en groeperings, soos AfriForum en die EFF, van hul kampus af hou. “Hulle blaas net emosies aan,” het mnr. Sabelwesihle Ngcobo, ondervoorsitter van Elsenburg se studenteraad, aan Landbouweekblad gesê.

Die grootste les wat hy (en die meeste ander studente op Elsenburg) die afgelope paar maande geleer het, was die besef dat iets prysgegee moet word om die allerbeste opvoeding te kry en onderrig te ontvang wat almal deeglik verstaan. Dié opoffering sal waarskynlik beteken dat onderrig in Engels, pleks van ’n moedertaal, geskied.

“Dis sinneloos om te baklei, daarom glo ons in gesprekvoering en deelname. Ons is nog nie waar ons wil wees nie, maar ons is ook nie waar die ander universiteite in Suid-Afrika is nie.”

Mnr. Jan-Willem “Sitrus” Mouton, voorsitter van die studenteraad, sê hy en Sabelwesihle het akkoord gegaan tydens die oproer. “Een van die grootste lesse wat ek geleer het, is dat die politieke partye nie by ’n kampus betrokke moet raak nie. Ek het Sabelwesihle belowe as hy keer dat die EFF en die ANC takke hier stig, sal ek Afriforum weghou. Hierdie is ’n kampus en dis studentesake wat ons self sal oplos.

“Die ander belangrike les is dat geweld niks oplos nie. ’n Mens moet letterlik gaan sit en die ding uitpraat en kyk waar jy iets kan gee. Dis egter nie net gee, gee, gee nie, maar ook neem.”

Volgens hom het hulle ’n “goeie konsensus bereik” toe hulle ’n tussentydse studenteraad gekies het waarop die studente volgens die kollege se demografie verteenwoordig is. “Almal kon daaroor stem en ons sorg dat die stelsel werk. Ons werk deur die probleme soos hulle opduik.”

Jan-Willem sê studente het verlede jaar gemeen hulle word benadeel omdat hulle nie in hul huis- of moedertaal onderrig ontvang nie, maar almal verstaan Engels is ’n goeie middeweg waarby die meeste baat kan vind.

Hy sê tydens die oproer was “die boerseuns” bekommerd dat Elsenburg se tradisies in die slag gaan bly.

“Ons tradisies gaan nie verlore nie, ons doen nog dieselfde dinge en ons kreet is steeds in Afrikaans en baie van die swart studente ken dit. Afrikaans is dus nie verlore by Elsenburg nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot