AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afsnydatum vir grondeise sal nie verander

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die tweede weergawe van die 18de wysigingswetsontwerp op die Grondwet sal by die nasionale vergadering ingedien word.

Die tweede weergawe van die 18de wysigingswetsontwerp op die Grondwet, wat nie die voorgestelde sperdatum van 1 Januarie 1800 vir grondeise bevat nie, sal by die nasionale vergadering ingedien word.

Hierdie ommeswaai kom nadat die ad hoc-komitee wat wetgewing moet opstel om onteiening met nulvergoeding eksplisiet in die Grondwet te skryf, gewaarsku is dat hy die proses vooruitloop deur ’n derde weergawe op die tafel te plaas terwyl die tweede weergawe nog nie weer deur komiteelede onder oë geneem is nadat die publiek skriftelike insette daarop gelewer het nie. Die komitee het tot 10 September om die wetgewing af te handel.

Die veranderinge in die derde weergawe wat voorstel dat die afsnydatum vir grondeise van 19 Junie 1913 na 1 Januarie 1800 verander moet word, sou verdere openbare kommentare geverg het wat die proses verder sou verleng.

Dr. Mathole Motshekga, komiteevoorsitter, sê die komitee het besluit om die tweede weergawe van die wysigingswetgewing te bespreek en nie die derde een soos wat in die vorige vergadering aangedui is nie.

“Omdat die tweede weergawe van die wysigingswetsontwerp reeds uit was vir openbare deelname en die publiek die geleentheid gehad het om insette te lewer, word verdere advertering nie benodig nie. Die meeste komiteelede het saamgestem dat daar liefs nie aan die derde weergawe van die wysigingswetsontwerp gewerk word nie, want dit sluit wesenlike voorgestelde wysigings in wat verdere openbare deelname sou verg.”

KOMMENTAAR

Die komitee het 148 891 geskrewe insette gekry. Heelwat van die insette het nie betrekking op die wysigingswetgewing gehad nie of was dupliserings wat ook in 2018 by die grondwetlike hersieningskomitee ingedien was en nie betrekking het op die huidige proses nie.

Wanneer die voorgestelde wetgewing by die nasionale vergadering ingedien word, sal ’n meerderheid van twee derdes gekry moet word om die voorgestelde grondwetlike wysigings te maak wat wil sien dat nulvergoeding van krag mag wees wanneer grond vir grondhervormingsdoeleindes bekom word. As die wysiging aanvaar word, sal die wetsontwerp vir bekragtiging na pres. Cyril Ramaphosa gestuur word.

Die DA, VF Plus en ACDP steun nie die wysigingswetgewing nie. Die EFF het reeds aangedui dat hy ook nie sy steun, wat die ANC benodig om die meerderheid van twee derdes te kry, sal gee nie. Die ANC het die EFF se voorstelle afgeskiet dat die staat die voog van Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne, insluitend grond, moet wees en dat die hele subartikel 3 wat voorsiening maak vir die bedrag, tyd en manier van vergoeding, heeltemal verwyder moet word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot