AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agbiz bly oor vordering met waterlisensies, Eskom

akkreditasie
Ter illustrasie Foto: Johan van der Merwe.
Ter illustrasie Foto: Johan van der Merwe.
Vordering word gemaak om die agterstand in die hantering van waterlisensies uit te wis.

Dít was Woensdag een van die opmerkings van mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, in sy toespraak oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR).

Hy het kortliks na die vordering verwys wat gemaak is om die opeenhoping van aansoeke om waterlisensies weg te werk. Godongwana het ook genoem vordering word gemaak om ’n waterreguleerder aan te stel.

Agbiz verwelkom dié nuus oor waterlisensies, hulp aan Transnet om sy infrastruktuur te herstel en die reddingsboei aan Eskom vir sy skuldlas van R400 miljard.

“Die bekendmaking van vanjaar se MTBR is midde een van die moeilikste tye waarin Suid-Afrika se ekonomie hom bevind. Stygende inflasie, onderbrekings in elektrisiteitsvoorsiening, paaie in ’n swak toestand en probleme met die spoorwegnetwerk en hawens duur voort. Dit plaas druk op die ekonomie,” volgens Agbiz.

Die nasionale tesourie verwag Suid-Afrika se ekonomiese groei in 2022 gaan net 1,9% wees en vir ten minste die volgende drie jaar onder 2% bly.

“Dit beteken probleme soos werkloosheid en moeilike omstandighede waarin sakebedrywighede plaasvind, gaan vir ’n tyd met ons wees,” volgens Agbiz.

Planne vir stadige groei

Godongwana het ’n blik gegee op die regering se planne om Suid-Afrika uit hierdie siklus van stadige groei te kry.

Een manier, volgens die minister, is om meer beleggers te lok om in die Suid-Afrikaanse ekonomie te belê. “Die Suid-Afrikaanse ekonomie steun baie swaar op die invloei van kapitaal vanuit die buiteland, maar die regering se volgehoue hoë skuldvlakke kan dit moeilik maak om beleggers te lok.”

Beleggings in die ekonomie is aansienlik minder as wat dit voor covid-19 was. Volgens die MTBR is die tekort aan beleggings tans R62 miljard.

Die minister het beleggings om onder meer infrastruktuur, soos kragvoorsiening en hawens, op te knap, as een van die fokuspunte vir die res van die tesourie se huidige boekjaar tot einde Februarie 2023 uitgelig.

“Agbiz verwelkom die werk wat gedoen word om die kragvoorsiening te stabiliseer en hoop daar kom duidelikheid oor hoe betroubare kragvoorsiening bewerkstellig sal word. Dit bly ’n groot probleem vir landbou-ondernemings en die landbousektor wat afhanklik is van Eskom vir elektrisiteit.”

Agbiz is ook bly oor die werk wat gedoen word om waterlisensies vinniger te verwerk en die agterstand in aansoeke weg te werk.

Transnet en Eskom

“Die regering se finansiële steun aan Transnet, een van die staatsondernemings wat ’n deurslaggewende rol in landbou-uitvoer speel, is ook goeie nuus.”

Transnet sal bykomend R5,8 miljard vir die huidige boekjaar ontvang wat aangewend sal word om die vloedskade van April te herstel en sy lokomotiewe te herstel en in stand te hou.

Die gedeelte van Eskom se enorme skuld wat die regering gaan oorneem, is nog nie bekend nie, maar die minister het aangedui dit kan een derde tot twee derdes van die R400 miljard wees.

“Beleggers sal aangemoedig word deur die talle redelike stappe en realistiese besluite van die nasionale tesourie. Tog sal hulle waarskynlik van die goeie nuus uit MTBR as voorlopig beskou, gegewe die aanhoudende risiko’s wat onopgelos bly, sowel plaaslik as internasionaal,” sê me. Casey Delport, beleggingsanalis by Anchor Capital.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot