AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

‘Agente word ryk uit droogtehulp’

Sekere agente hou glo tot 30% van die geld wat geoormerk is om veevoer vir boere mee te koop.

Middelman-agente verryk hulself glo met tot so veel as 30% van die noodfondse wat die Vrystaatse regering vir droogtehulp toegeken het.

Die DA in die provinsie het die Openbare Beskermer gevra om hierdie en ander beweerde korrupte praktyke en prosedures in die uitdeel van droogtehulp te ondersoek.

Mnr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier, sê dit is onder hul aandag gebring dat die noodfonds sowel as aangekoopte nood-voer gebruik is om sekere individue met die regte politieke verbintenisse te verryk.

Betaal om paar oproepe te maak

Dit word beweer dat sekere aangestelde agente tot 30% van die geld waarmee veevoer gekoop moet word, vir hulself hou. Die agente word betaal om verskaffers te kontrakteer, wat dan die voer produseer en aflewer. Hulle word basies betaal om ’n paar telefoon-oproepe te maak.

“Die DA meen dat die departement die kapasiteit behoort te hê om die rol van die agente te vervul, en dat hierdie agente net aangestel word om geld uit die stelsel te maak.

“Die vorige keer wat droogtehulp uitgedeel is, het die agente ’n 10%-kommissie ontvang. Dit lyk asof dit hierdie keer veel meer is.”

Jankielsohn sê dit lyk ook of droogtehulp-voer aan individue gegee is wat dit nie noodwendig nodig het nie. Die DA het bewyse van ’n geval waar ’n begunstigde probeer het om sy droogtehulpvoer vir beeste en geld van kommersiële boere te ruil. Dit is aan die Openbare Beskermer oorhandig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot