AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri-akademie is groot stap vir varsprodukbedryf

Die totstandkoming van die Suid-Afrikaanse Agri-akademie is 'n reuse-deurbraak in die Suid-Afrikaanse vrugte- en groentebedryf en vir die landbou in die Wes-Kaap.

Mnr. Johan Gelderblom, Wes-Kaapse LUR van landbou, toerisme en dobbelary, het op die bekendstellingsfunksie op Elsenburg gesê die akademie is 'n teenvoeter vir die markkrisis wat die sagtevrugtebedryf die afgelope paar jaar moes hanteer. Hy glo die Wes-Kaap sal nie maklik weer só 'n krisis beleef nie, omdat die akademie die bedryf sal help om soortgelyke probleme lank vooruit te sien.

Die akademie sal nuwe toetreders tot die landbou oplei om hul volwaardige plek in dié sektor te vind, sê mnr. Gelderblom. "Dit is 'n noodsaaklike deel van grondherverdeling."

Hy is seker dat 'n Zimbabwe-situasie hom nie in die Wes-Kaap sal afspeel nie omdat dié provinsie goeie vordering met grondhervorming gemaak het. Sowat 4 000 nuwe boere is die afgelope paar jaar gevestig en die provinsie wil binne vyf jaar nóg 7 000 vestig.

Volgens me. Lina Keyter, hoof uitvoerende beampte, sal die akademie inligting aan veral klein en opkomende landbou-ondernemings en hul bestuurders verskaf. Dié inligting sal alle aspekte oor die identifisering van markte, produkposisionering en bestuurskwessies omvat.

As deel van die akademie se werk, sal opleidingskursusse in uitvoergereedheid en -beplanning, globale mededingendheid, verpakking en handelskoue en tentoonstellings aangebied word.

Die akademie het ook 'n program vir studente uit gemeenskappe wat deel is van bemagtigingsprojekte.

Die akademie het 'n samewerkingsooreenkoms met die Sentrum vir die Bevordering van Invoer van Ontwikkelende Lande, 'n agentskap van die Nederlandse ministerie van buitelandse sake, gesluit. Dié sentrum voorsien die akademie van internasionale opleidingsmateriaal.

8 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,725.29
+1.5%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,312.17
+3.9%
Platinum
934.41
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot