AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Agri-Expo bevorder transformasie

Opkomende boere en hul ervaring van landbouskoue was in die kollig tydens Agri-Expo se jaarlikse landbouskouvergadering.

Meer as 50 verteenwoordigers van 14 skoue wat lede is van die Kaap die Goeie Hoop Landbougenootskap in die Wes- en Noord-Kaap het Agri-Expo se jaarlikse landbhouskouvergadering in die Paarl bygewoon.

“Die doel van die vergadering is om idees uit te ruil tussen skoue, nuwe denkpatrone te stimuleer, tendense in die landbou – nasionaal én internasionaal – te bespreek, en skoudatums te koördineer. Vanjaar was ons tema Transformasie in Landbouskoue, om spesifiek aan opkomende boere ’n geleentheid te gee om self hul storie te kom vertel,” sê mnr. Johan Ehlers, Agri-Expo se hoof uitvoerende beampte.

Dr. Dirk Troskie, direkteur van sakebeplanning en -strategie by die Wes-Kaapse departement landbou, het vertel hoe hul Connect Agri-veldtog in samewerking met landbouskoue na die platteland wil uitreik. Die doel van dié program is om opkomende en kommersiële boere bymekaar te bring, nuwe dienste bekend te stel en om jong mense na loopbane in die landbou te lok.

Clanwilliam se landbouskou vir opkomende boere is deur me. Riana van Rensburg, landbou-adviseur van die Wes-Kaapse departement landbou uitgelig sa ’n goeie voorbeeld vir die bedryf. In 2015 het die skou 87 deelnemers gehad, met 69 skape en bokke, wat tot 191 deelnemers met 105 bokke en skape in 2017 gegroei het.

Die waarde van landbouskoue lê juis daarin dat “opkomende boere tog nie vir altyd opkomend kan bly nie; vir hul menswaardigheid, hul finansiële welvaart en vir die groei van die landbousektor, het ons nodig om hulle te help op die pad na volwaardige kommersiële boerderye”, sê Van Rensburg.

Kaap die Goeie Hoop Landbougenootskap (vandag bekend as Agri-Expo) is in 1831 gestig en is die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika. Besoek www.agriexpo.co.za, skakel 021 975 4440 of stuur ’n e-pos na admin@agriexpo.co.za vir meer inligting. Volg Agri-Expo op Facebook of Twitter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot