AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri-Expo deel model met Statebond

Agri-Expo het sy unieke model om die landbou te bevorder by die Statebond-landboukongres gedeel.

Die 27ste Statebond-landboukongres het van 31 Oktober tot 4 November in Singapoer plaasgevind en Agri-Expo is genooi om hul unieke model om die landbou by verbruikers te bevorder, met die res by die kongres te deel. Die Royal Agricultural Society of the Commonwealth (RASC) bied die kongres elke twee jaar aan en “is tans die enigste spreekbuis vir die landbou in die Statebond”, luidens ’n mediaverklraing van Agri-Expo.

Die RASC bestaan uit meer as 50 landbouverenigings, navorsingsinstansies en landbougenootskappe wat werksaam is in meer as 20 Statebondslande. “Die RASC het ten doel om verbruikers bewus te maak van die landbou, asook die gepaardgaande probleme en uitdagings en om landbougenootskappe aan te moedig om uitvoering te gee aan ontwikkelingsgeleenthede en om die beeld van die landbou te bevorder.”

Vanjaar se tema was “Landbou by ’n kruispad: Die gaping tussen die stad en die platteland”. Klem is veral daarop geplaas om die jeug se betrokkenheid by die landbou te verbeter aangesien daar tans 2,5 miljard mense in die Statebond is, waarvan 60% in 2030 onder die ouderdom van 30 sal wees.

Mnr. Johan Ehlers, Agri-Expo se hoof uitvoerende beampte, het die kongres ingelig oor die werkswyse en model van dié groep. “Agri-Expo is vandag by ongeveer 30 projekte betrokke wat ten doel het om die beeld van die landbou in Suid-Afrika te bevorder,” lui die verklaring.

Agri-Expo se bedrysfbestuurder, mnr. Breyton Milford, het as nuwe generasie-verteenwoordiger tydens sy sessies die klem laat val op die betrokkenheid van die jeug in die landbou en die rol van genootskappe en groepe om ’n groter bewusmaking vir die landbou te skep. Verskeie projekte soos jeugskoue, landbouskole, inligtingsdae en skoleprogramme is uitgelig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,725.16
+1.5%
Silwer
21.17
+2.2%
Palladium
2,331.00
+4.8%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot