AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri-Expo Livestock fokus op jeug

Agri-Expo Livestock wil vanjaar die jeug aangemoedig om betrokke te raak by die landbou.

Vanjaar vind Agri-Expo Livestock van 13 tot 15 Oktober op Sandringham by Stellenbosch plaas en daar word sterk klem daarop geplaas om die jeug aan te moedig op by die landbou betrokke te raak.

Deelnemers so jonk as ses jaar oud sal hul skape, bokke, beeste en pluimvee by die Mutual & Federal/Agri Wes-Kaap-streeksjeugskou vertoon, wat op 15 Oktober in die Biomin-skouring plaasvind.

Op dieselfde dag kan besoekers ’n opwindende demonstrasie van ontluikende afslaers beleef tydens die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie. Deelnemers kan in drie afdelings inskryf, naamlik juniors (vir leerders, 19 jaar en jonger), jong afslaers (vir mense, 25 jaar en jonger) en die aspirant-afslaers (afslaers wat opleiding ontvang het, maar wat nog nie as afslaers aangestel is nie). Kontak Tiaan Herbst by 060 370 1429 of tiaan@veeplaas.co.za vir enige navrae.

Daar word sowat 2 000 leerders verwag tydens die ekspo se skoleprogram, waar hulle oor die landboubedryf in geheel, en ook oor die verskillende beroepskeuses in die landbou, ingelig sal word. Dié interaktiewe program vind op die eerste twee dae van die ekspo plaas en bied leerders die geleentheid om fisies met plaasdiere in aanraking te kom, maar ook pret te hê deur foto’s te neem met onder meer Percheron-perde en alpacas. Dit word finansieel deur die Wes-Kaapse department van landbou ondersteun.

“Opvoeding rakende die landboubedryf is belangrik vir ons land se jeug. Hulle is die generasie wat ná ons die verantwoordelikheid gaan dra om na die industrie om te sien en om dit verder te ontwikkel,” sê mnr. Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo.

Kaartjies kan 13 tot 15 Oktober by die hek gekoop word. Die toegangsfooie is R50 vir volwassenes ouer as 18 jaar, R30 vir kinders 13 tot 18 jaar en toegang is gratis vir kinders jonger as 13 jaar. Hekke is oop vanaf 09:00 tot 18:00.

Besoek ons webblad www.livestock.org.za vir meer inligting en gaan volg ons ook op Facebook, Twitter (@AELivestock)en Instagram vir die jongste nuus.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,700.29
-0.7%
Silwer
20.21
-2.1%
Palladium
2,190.00
-3.2%
Platinum
918.50
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot