AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri-Expo Livestock is amper hier!

Die grootste interras-skou vir suiwel- en vleisbeeste in die land vind vanjaar by Agri-Expo Livestock plaas.

Agri-Expo Livestock vind vanaf 13 tot 15 Oktober plaas op Sandringham naby Stellenbosch. Sowat 250 beeste van 16 rasse sal oor drie dae in die Biomin-skouring meeding vir die titel van FNB Suiwelkoningin en BKB Vleisbeeskoning- of koningin. Meer as 20 telersgenootskappe steun die ekspo.

Daar sal oudergewoonte programme vir produsente en die publiek wees en Percheron-perde van die Elsenburg-stoet word vir die eerste keer by die ekspo opgeveil. Lede van die publiek kan dié veiling 14 Oktober om 14:00 bywoon. Belangstellende kopers kan mnr. Bennie Aucamp kontak op 083 641 5161 of BennieA@elsenburg.com.

Ontluikende falsaers gaan ook hulle slag wys by die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie, wat deur Veeplaas/Stockfarm op 15 Oktober aangebied word. Deelnemers ding in drie afdelings mee, naamlik juniors (vir leerders 19 jaar en jonger), jong afslaers (vir persone 25 jaar en jonger) en die aspirant-kategorie (afslaers wat reeds opleiding ontvang het, maar nog nie as volwaardige afslaers werk nie). Navrae kan gerig word aan mnr. Tiaan Herbst by tiaan@veeplaas.co.za of 060 370 1429.

Melkbok- en vleisbeesinligtingsdae word vanjaar by die Land Bank-konferensiesentrum aangebied. Mnre. John Durr van die Rooivleisprodusente-organisasie, Jan van Zyl, Nasionale Vleisbeesboer van die Jaar vir 2014, dr. Japie van der Westhuizen van SA Stamboek, mnr. Heinrich Bruwer, Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2013 en dr. Jasper Coetzee, Veebestuurkonsultant, wie se deelname deur Landbouweekblad geborg is, is sprekers by die vleisbeesinligtingsdag.

Sprekers van die Melkbokinligtingsdag is mnre. Jan Wiese, eienaar van Karoo Bokmelkprodukte, Leon Kruger, die Landbounavorsingsraad-semelkbokspesialis, Schalk Greyling, tegniese adviseur van SA Stamboek, Donald Mouton, voorsitter van die SA Melkboktelersgenootskap en Walter Curlewis, SA Kampioen-melkbokteler.

Gratis deelname aan beide programme is moontlik gemaak deur die Wes-Kaapse departement van landbou en belangstellendes kan registreer by me. Razelle Segers by Razelle@agriexpo.co.za of skakel 021 975 4440.

Daar is ook pret vir die hele gesin met skaapskeer- en wolspindemonstrasies, asook die geleentheid om te kyk hoe koeie gewas en gemelk word. Nisprodukte soos skaapstertjies en kalfsvlei, en unieke handeslmerke soos Angus-beesvleis en Willistonlam sal ook te proe wees.

Kosdemonstrasies, leer- en wolprodukte, musiek, braaikompetisies, hondeskoue en boeresport vul die groot verskeidenheid uitstallings aan. Volledige programme is beskikbaar op www.livestock.org.za.

Kaartjies is by die hekke beskikbaar teen R50 vir volwassenes ouer as 18, R30 vir kinders tussen 13 en 18 jaar en kinders onder die ouderdom van 13 kry gratis toegang. Hekke is daagliks oop van 09:00 tot 18:00. Sandringham is langs die N1 gelëe, Stellenbosch afrit 39.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.06
+0.8%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.46
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,706.45
-1.2%
Silwer
20.08
-4.7%
Palladium
2,225.00
-4.2%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,012
-1.4%
Alle aandele
65,410
-1.4%
Hulpbronne 10
63,305
-2.0%
Industriële 25
79,059
-1.3%
Finansiële 15
13,937
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot