AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri-Expo vereer suiwel-vroueleier

Agri-Expo het me. Rina Belcher se naam tot sy Suiwel-ererol toegevoeg om haar te vereer vir haar bydrae tot die land se suiwelbedryf.

Me. Rina Belcher van Belnori-boetiekkaasmakery in Gauteng se naam is toegevoeg tot die Agri-Expo Suiwel-ererol. Dié eer is sedert 1992 net agt keer toegeken.

Belcher is vereer vir haar dinamiese en standhoudende leierskap in die suiwelbedryf. Sy is ’n kaasmeester en Belnori het onder haar leierskap 11 internasionale en 40 nasionale toekennings ontvang, die 2016 Qualité-toekenning vir hul Benedictus-kaas ingelsuit.

Sy is ook ’n stigterslid van die Suid-Afrikaanse Bok- en Skaapmelk-verwerkingsorganisasie en was tot onlangs ook die voorsitter van die groep. Belcher dien ook as die voorsitter van die Melkprodusente-organisasie in Gauteng en is ’n stigterslid van die die Kleinveesuiwelvereniging, wat nuwe toetreders tot die bedryf deur middel van sosiale media-platforms bystaan.

Belcher is die eerste vrou wat dié toekenning ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.5%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.32
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,622.37
-0.4%
Silwer
18.13
-1.4%
Palladium
2,068.50
-0.4%
Platinum
845.50
-0.9%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot