AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri Inspec kort geld vir ondersoek

Agri Inspec het geld nodig om nóg 'n ondersoek na beweerde invoerbedrog met vleis te doen, kort ná sy onlangse welslae toe die maatskappy Zillcor Eleven 'n boete van R16 miljoen moes betaal weens belastingbedrog met vleis wat uit Australië ingevoer is.

Volgens mnr. Joe Hanekom, besturende direkteur van Agri Inspec, het hulle nou wéér rede om te vermoed dat ongerymdhede deur sekere Australiërs in die invoerbedryf gepleeg word. Agri Inspec het egter nie genoeg geld om die saak ten volle te ondersoek nie. Hy sê dié soort ondersoek kos gewoonlik baie en neem heelwat tyd in beslag.

Mnr. Bertie van der Merwe (LP) het om hierdie rede namens die Nuwe Nasionale Party 'n brief aan die adjunk-minister van Landbou en Grondsake, mnr. Dirk du Toit, geskryf om te versoek dat die moontlikheid van geldelike bystand aan Agri Inspec ernstig ondersoek word.

Mnr. Du Toit sê in reaksie hy het die hoogste agting vir Agri Inspec, maar is nie gelukkig met die manier waarop die NNP die kwessie "vir vinnige propaganda probeer gebruik nie. Ek dink nie dit is gesond vir Agri Inspec nie".

Volgens mnr. Du Toit is die saak nie so eenvoudig soos dit lyk nie. Die Departement van Landbou het nie 'n begroting wat hy kan gebruik soos dit hom pas nie. Al help Agri Inspec die staat om meer belasting te in, beteken dit nie hy is op 'n sekere deel daarvan geregtig nie.

Mnr. Du Toit sê verder Agri Inspec is 'n uitvloeisel van die ou bedryfsrade se inspeksiedienste, wat onder NNP-bewind geprivatiseer is om die verskillende bedrywe te dien. Die hele stelsel sal ondersoek moet word as dit duidelik is dat Agri Inspec nie finansieel die mas kan opkom nie. "Die vraag moet dan gevra word of privatisering gefaal het."

As Agri Inspec wel staatsgeld ontvang, sal dit aan die Parlement verantwoording moet doen en die nodige staatstrukture sal eers geskep moet word.

Mnr. Du Toit sê hy wag op 'n volledige voorlegging van mnr. Hanekom oor waarom die huidige stelsel nie werk nie en kan eers ná hy dit bestudeer het, voorstelle aan die Parlement maak.

12 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.41
-0.2%
Silwer
20.62
-0.1%
Palladium
2,272.04
+0.6%
Platinum
924.72
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot