AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri Inspec werk ook in Namibië

Die forensiese ondersoekmaatskappy van die MPO, Agri Inspec, is nou ook deur die landboubedryf in Namibië gekontrakteer om die oorgrensbeweging van wit mielies, mieliemeel, koring en koringprodukte, suiwelprodukte, lewendehawe en vleis te moniteer en te beheer.



Volgens mnr. Joe Hanekom, besturende direkteur van Agri Inspec, verbreed Agri Inspec met hierdie kontrak sy werksaamhede in Suid-Afrika se buurlande. Hy werk reeds in Swaziland, Zimbabwe, Botswana en Mosambiek.



"Hierdie kontrak gee Agri Inspec nou die geleentheid om 'n daadwerklike verskil in die landboubedrywighede van Namibië en Suid-Afrika te maak deurdat nog smokkelroetes in Suider-Afrika doeltreffend toegestop kan word," het mnr. Hanekom gesê.



Die onwettige handel in landbouprodukte deur gewetenlose misdadigers het 'n uiters nadelige uitwerking op die ekonomie van Suider-Afrika. Produksievermoë gaan verlore en die landbou- en voedselbedrywe word gedestabiliseer en uiteindelik gaan werksgeleenthede verlore. Miljoene rande gaan jaarliks vir die ekonomie verlore deur die onwettige invoer van landbouprodukte. Diegene wat landbouprodukte onwettig invoer, herbelê nie 'n sent daarvan in die ekonomie nie, skep nie werksgeleenthede nie en gee nie die voordeel van goedkoper ingevoerde produkte aan die verbruiker deur nie. Hulle werk net vir hul eie gewin.



Voorts hou die handel in voedselprodukte wat dikwels aan geen gesondheidstandaarde voldoen nie, groot gesondheidsgevare vir die streek se inwoners in, het mnr. Hanekom gesê.



8 November 2002


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.40
-1.1%
Silwer
20.32
-3.5%
Palladium
2,308.32
-0.6%
Platinum
920.76
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,357
-0.8%
Alle aandele
65,762
-0.8%
Hulpbronne 10
63,536
-1.6%
Industriële 25
79,744
-0.4%
Finansiële 15
13,981
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot