AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri Noordwes reik hand na Zim-boere

Boere wat weens die gebeure in Zimbabwe nie 'n heenkome het nie, word genooi om hul name aan Agri Noordwes te stuur. Dié organisasie het begin om inligting oor sulke boere te versamel sodat bystand aan hulle verleen kan word.

Mnr. Willie Auret, uitvoerende hoofbestuurder, sê sedert daar met die versameling van inligting begin is, het daar bemoedigende aanbiedinge van hulp gekom. Hy het terselftertyd 'n dringende beroep op boere in Noordwes en ander inwoners gedoen om met enige vorm van hulp na vore te kom.

Mnr. Auret sê benewens geldelike skenkings, was daar al aanbiedings van huisvesting en werk as plaasbestuurders. Huisvesting vir haweloses uit Zimbabwe is selfs van sover as Hanover aangebied.

Agri Noordwes se besluit oor die hulpverlening, spruit uit navrae wat uit die provinsie gekom het. Volgens mnr. Auret het sommige boere uit Zimbabwe persoonlik by Agri Noordwes om hulp kom aanklop.

"Teen 8 Augustus moet 3 000 boere in Zimbabwe van hul grond af wees en die ergste lê nog voor. Talle boere is besig om uit die land te vlug weens die onbesonne optrede van die soveelste Afrika-diktator. Dit grens aan 'n mense-ramp," sê hy.

Mnr. Auret sê hoewel verslae, is die moedige manne en vroue nie verslane nie en wil hulle meestal weer van voor begin met boerdery. "Daar is reeds 'n behoefte aan geskikte landbougrond vir sekere soorte boerdery waarin die Zimbabwese boere goed onderleg is."

Agri Noordwes koördineer hulpverlening in samewerking met Agri SA en Zimbabwe se vereniging vir kommersiële boere. Mense wat hulp soek of hulp wil aanbied, kan Agri Noordwes bel by tel. 018 632 3612, faks 018 632 2512 of e-pos stuur aan nwlu@isdnet.co.za

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.67
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.80
-0.9%
Silwer
20.16
-2.4%
Palladium
2,196.39
-2.9%
Platinum
919.50
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot