AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri Noordwes verwerp aantygings

Die manier waarop die Menseregtekommissie ongbeheerde inligting die wêreld instuur, plaas sy geloofwaardigheid onder ernstige bedenking, sê mnr. Willie Auret, uitvoerdende hoofbestuurder van Agri Noordwes.

"Aantygings deur die kommissie dat boere werkers water en elektrisiteit ontsê, kinders toegang tot plaasskole weier en honde op werkers loslaat, word met minagting verwerp. In die suidelike distriksraad, waar die kommissie se onlangse verhore na menseregteskendings in Noordwes plaasgevind het, is die afgelope jaar meer as R2,5 miljoen aan water- en elekrisiteitsvoorsiening aan werkershuise bestee," sê hy.

Volgens hom volstaan Agri Noordwes daarby dat boere uit hul pad gaan om goeie arbeidsverhoudinge met werkers te handhaaf, "maar venynige arbeidswette en die vervolgingswaan teen boere is besig om hierdie goeie verhoudinge ernstig aan te tas".

Dit is veral die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyf wat, volgens mnr. Auret, dit vir boere onmoontlik maak om voort te gaan om beter geriewe vir werkers op plase te skep.

Plaasbesettings vind in terme van dié wet plaas en dit moet in 'n ernstige lig beskou word. "Hierdie wet is ongrondwetlik en Agri Noordwes het opdrag om dit in die Grondwethof te toets."

Individue wat by menseregteskendings betrokke is, moet strafregtelik ondersoek en uitgewys word. Veralgemenings teen die landbougemeenskap moet in die sterkste taal moontlik veroordeel word.

"Agri Noordwes het verskeie opleidingsprogramme om goeie arbeidspraktyke te bevorder en moedig lede aan om opnuut ondersoek in te stel na hul eie praktyke en, waar nodig, op te knap," sê hy.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,686.65
+1.5%
Silwer
20.40
+7.2%
Palladium
2,244.00
+3.6%
Platinum
898.50
+3.9%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,833
+0.8%
Alle aandele
64,220
+0.8%
Hulpbronne 10
61,626
+2.3%
Industriële 25
77,544
+0.2%
Finansiële 15
13,799
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot