AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Agri Oos-Kaap wil jongboerkomitee stig vir die toekoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Agri Oos-Kaap hoop om die grondslag vir die toekoms te lê deur die jonger generasie boere te betrek met die stig van ’n jongboerkomitee binne die organisasie.

“Die komitee moet leiers ontwikkel word om te verseker dat die georganiseerde landbou gesond bly,” sê mnr. Gunther Pretorius, bestuurder van hulpbronne en ekonomie, wat voorbrand maak vir die stigting van die komitee. Die komitee sal soortgelyk wees aan die jongboerkomitees in die Wes-Kaap en Vrystaat.

Volgens Pretorius sal die komitee boere help om van ’n jong ouderdom af betrokke te raak by die georganiseerde landbou.

Hy sê van die doelstellings van die komitee sal wees om die doelwitte van Agri Oos-Kaap na te streef om só meer jong boere in te sluit en te behou binne die georganiseerde landbou. Geen lid jonger as 35 jaar dien in die algemene raad nie.

“Ek weet van ’n spesifieke area waar daar 35 boere tussen die ouderdom van 20 en 35 boer van wie nie een lid is van ’n boerevereniging en Agri Oos-Kaap nie. Die komitee moet hierdie boere van ’n jong ouderdom betrokke kry en wys wat presies aangaan.”

Die komitee sal saam met Agri Oos-Kaap werk om oplossings te vind vir die probleme in die landbou en om hul bydrae te lewer tot die toepassing van innoverende oplossings.

Die boere wat lid is van die komitee, sal jonger as 35 jaar moet wees, asook ’n lid van ’n bestaande boerevereniging en Agri Oos-Kaap. Die komitee sal onder meer deur ’n voorsitter en ondervoorsitter gelei word.

Die komitee sal ook ’n platform wees om sosiale geleenthede aan te bied om jong boere in te sluit.

Noodsaaklik

Mnr. Peter Cloete, voorsitter van Agri Oos-Kaap, glo die komitee is noodsaaklik. Dit sal ’n groep eendersdenkende boere wees wat ’n rede het om bymekaar te kom, “ en om ’n bietjie pret te hê vir samehorigheid”.

Mnr. Eben du Plessis, ondervoorsitter van Agri Oos-Kaap, sê die komitee is belangrik en dat die organisasie dit benodig. “Ons kan deur die komitee begin om in skole en universiteite of plekke soos Grootfontein jong mense op te voed en dit sal tot voordeel wees van Agri Oos-Kaap.”

Me. Wendy Vorster van Maclear sê haar boerevereniging werk hard om jong mense te oorreed om te gaan boer. “As ons iets kan doen om jong boere te oorreed om terug te kom en dat dit ’n goeie en wonderlike lewe is, en dat daar mense is wat dit met hulle kan deel, is ek ten gunste daarvan.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot