AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA bedank skenkers van droogtehulp

Agri SA se droogtefonds het tot dusver skenkings ter waarde van R16 miljoen ontvang.

Agri SA sê sy droogtefonds het tot dusver R16 miljoen in skenkings ontvang waarvan R15 500 001 aan boere in nood beskikbaar gestel is. 12 921 kommersiële en 4 000 opkomende boere is bygestaan.

Die organisasie bedank in ’n mediaverklaring alle skenkers wat bygedra het. Provinsiale bestuurders, kantoorpersoneel en plaaslike landbouverenigings wat gehelp het met die verspreiding van voer en ander vorme van liefdadige hulp aan boere en plaaswerkers, word ook bedank.

“Aan alle skenkers van kontant, voer, humanitêre hulp soos meel, water en kospakkies en diegene wat vervoertrokke beskikbaar gestel het, julle is die ware helde. Dit het ons in staat gestel om elke R1 effektief te benut om sowat R5, en in sekere gevalle tot sowat R8, se verdere waarde te ontsluit,” het mnr. Christo van der Rheede, Agri SA se adjunk-uitvoerende direkteur, wat die projek oorsien, gesê.

Provinsies is as volg ondersteun:

Noordwes: R3 639 474

Vrystaat: R3 439 474

Limpopo: R407 895

KwaZulu-Natal: R505 263

Wes-Kaap: R2 500 000

Gauteng: R450 000

Noord-Kaap: R3 668 421

Oos-Kaap: R889 474

Alle droogtehulp en die aanwending daarvan word onderwerp aan 'n omvattende oudit en ’n volledige ouditverslag.

Besoek www.droogterampfonds.co.za of kontak Agri SA as jy ’n skenking wil maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.19
+1.5%
Silwer
21.18
+2.3%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
936.83
+3.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot