AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Agri SA brei uit na Mosambiek

Nóg ’n “provinsiale landbou-unie” vir Agri SA gaan binnekort in Mosambiek gestig word.

Nóg ’n “provinsiale landbou-unie” vir Agri SA gaan binnekort in Mosambiek gestig word nadat ’n komitee die afgelope week op die been gebring is om die amptelike struktuur vir ’n verteenwoordigende organisasie vir Suid-Afrikaanse boere in Mosambiek te vestig.

Dié komitee, bestaande uit Suid-Afrikaanse boere met belange in Mosambiek, vergader weer op 14 Januarie om beslag te gee aan AgriSAMos, ’n landbou-organisasie wat Suid-Afrikaanse boere se belange in die land sal verteenwoordig. Die organisasie sal by Agri SA geaffilieer wees.

Dit was een van die uitvloeisels van ’n landbou-konferensie in die Gaza-provinsie verlede week wat deur bykans ’n honderd Suid-Afrikaanse boere bygewoon is. Dié provinsie wil meer as ’n miljoen hektaar landbougrond aan Suid-Afrikaanse boere beskikbaar stel.

Mosambiek bied ‘beste landboupakket’

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê Mosambiek bied die beste landboupakket van al die lande wat Suid-Afrikaanse boere probeer lok. Dit is die landbouvriendelikste land, dit is die naaste aan Suid-Afrika en vestiging is die goedkoopste. Meer as 800 Suid-Afrikaanse boere het reeds belange in dié land.

’n Suid-Afrikaanse boer van Maputo, mnr. Kotie Petterson, is voorsitter van die komitee wat die nuwe landbou-unie moet stig. Die komitee van ses lede vergader weer op 14 Januarue in Maputo om ’n konsepgrondwet saam tet stel, om te besluit oor ’n finansieringstruktuur en om oor boervestiging te praat.

Mosambiek het ook sy eie landbou-unie, maar dié organisasie se strukture strek nie tot op streek- en grondvlak nie. Agri SA het onderneem om die land te help met die uitbreiding van sy eie organisasie en ook om bedryfsorganisasies vir verskillende produkte op die been te bring. AgriSaMos sal egter net omsien na Agri SA se eie lede se belange in Mosambiek.

29 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot