AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA: Cosatu-samesprekings voordelig

Samesprekings tussen Cosatu en Agri SA kan lei tot ’n beter begrip onder die land se werksmag vir boere se uitdagings.

’n Geskiedkundige gebeurtenis het plaasgevind toe Agri SA en Cosatu onlangs om die onderhandelingstafel gesit het om verskeie kwessies te bespreek.

Die besprekings is gefasiliteer deur mnr. Moeletsi Mbeki, ’n politieke ekonoom, mnr. Johannes Möller en dr. Theo de Jager, onderskeidelik voorsitter en ondervoorsitter van Agri SA, het die vergadering bygewoon.
 
’n Komitee wat personeellede van albei organisasies insluit, is op die been gebring om sekere kwessies te bespreek. Möller sê sodra die besprekings afgehandel is, sal ’n opvolgvergadering gehou word.
 
Positief
Hy sê die vergadering is baie goed ervaar. Plaaswerkers se lone was nie bo-aan die agenda van kwessies wat bespreek is en moet word nie. “Die agenda handel eerder oor grondhervorming, infrastruktuurskepping en die skep van werksgeleenthede deur die landbou en oor die algemeen.”
 
Een van die kwessies wat wel ongunstig ervaar is, is ’n standpunt van die vakbond dat die prys van basiese voedselsoorte vasgestel moet word. “Maar na ons die talle uitdagings, soos of dit dan beteken dat grane teen invoerpariteit- of uitvoerpariteitspryse vasgestel moet word, en wat die invloed van produksiekoste kan wees, aan die vakbond verduidelik het, het dié standpunt verander,” vertel Möller.
 
Luidens ’n verklaring deur die organisasie sê Möller ’n uiters belangrike kwessie wat duidelik geword het, is dat boere sekere indrukke van vakbonde en hul optrede het. Terselfdertyd het vakbonde baie opvattings oor boere en hul doen en late. “Sonder ’n proses waar vertroue gewen word, sal die twee organisasies nie in staat wees om opbouend aan ’n beter verhouding te werk nie.”
 
Begrip
In die samesprekings het een van die vakbondverteenwoordigers in ’n stadium gevra “hoe op aarde dit nog vir boere moontlik is om oeste te vervoer as vervoerkoste alleen so hoog is,” vertel Möller.
 
Die organisasie meen dat boere se uitdagings, soos die invloed wat geadministrateerde koste op produksie en gevolglik voedselpryse het, op die vergadering vir die vakbond duidelik geword het.
 
Möller sê: “Ek dink die verhouding kan ’n beter begrip vir boere se situasie, die kwessie van ’n boerdery van skaal en die rede vir die mislukking van grondhervorming onder die werkersklas van die land tot gevolg hê.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot