AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Agri SA en TLU SA kap Sotyu

Die rassekaart wat me. Maggie Sotyu in een van haar eerste openbare optredes ná haar aanstelling as adjunkminister van Polisie gespeel het, is deur Agri SA en die TLU SA veroordeel.

Die rassekaart wat me. Maggie Sotyu in een van haar eerste openbare optredes ná haar aanstelling as adjunkminister van Polisie gespeel het, is deur Agri SA en die TLU SA veroordeel.

Haar oppervlakkige vergelyking tussen twee regsuitsprake, sonder om na die onderliggende meriete daarvan te verwys - bloot om ‘n politieke punt te bewys - is kommerwekkend en het vertroue geskaad, sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.

Volgens Möller is dit ook ironies dat die adjunkminister spesifiek voorbeelde uitlig waarby blanke boere direk of onregstreeks glo by gemoeid is. Dit skep die indruk dat daar by die adjunkminister self ‘n vooroordeel teen blankes en meer bepaald teen blanke kommersiële boere is. Sy sal moet aandui waar sy in dié opsig staan en met ‘n meer verantwoordbare beredenering haar standpunt en gesindheid opklaar.

Die TLU SA het in die sterkste terme denkbaar beswaar gemaak teen Sotyu se stelling dat blankes te lig gevonnis word deur die howe en dat hulle swaarder gestraf behoort te word. Die organisasie het ‘n beroep op pres. Jacob Zuma gemaak om Sotyu dadelik te herroep, want sy blaas rassehaat aan, en toon ’n absolute minagting vir die werk van die regbank.

“Onverantwoordelik”

Mnr. Ben Marais, voorsitter van die TLU SA, het gesê sy trap nou in dieselfde onbesonne en onverantwoordelike slagyster van sekere van haar kollegas in die verlede, deur wilde stellings te maak sonder om ’n enkele feit voor te lê om haar ongegronde stelling selfs maar net te probeer staaf nie.

Möller sê dat Agri SA op verskillende vlakke met die polisie en veiligheidstrukture van die staat goeie samewerking het om plaasveiligheid te verbeter en misdaad te bekamp. Hy het veral waardering vir die gesindheid en leidende rol van minister Nathi Mthethwa met die implementering van ‘n opgedateerde landelike beveiligingstrategie en ‘n reeks besoeke aan provinsies waar hy met verteenwoordigers van Agri SA oor dié aangeleentheid gesprekke voer. Daarom vind Agri SA dit jammer dat die adjunkminister met opmerkings van dié aard vrae oor haar insig en gesindheid laat ontstaan.

Marais sê die TLU SA is van mening dat blankes selfs swaarder gestraf word as ander. Dit het duidelik geblyk uit die vonnis wat die Skierlik-skieter gekry het, uit die feit dat ’n rugbyspeler R100 000 borg kry in verband met die dood van ’n verkeersman, terwyl die moordenaar van mnr. Eugene Terre’Blanche, slegs R5 000 borg kry. Selfs mnr. Clive Derby-Lewis se saak wys dat blankes baie swaarder gestraf word en regte ontsê word, in teenstelling met die behandeling van pres. Jacob Zuma se vriend, Shabir Shaik.

Agri SA het weer eens ‘n beroep op politieke leiers soos die adjunkminister om met haar uitsprake daarop bedag te wees dat dit kan bydra tot óf versoening en samewerking, óf polarisasie met gepaardgaande geweldsmisdaad.

10 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.46
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.47
+0.1%
Silwer
22.39
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,479
+1.0%
Alle aandele
74,950
+0.9%
Hulpbronne 10
65,073
-0.9%
Industriële 25
101,310
+1.5%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot