AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA kritiseer begroting vir landbou

Die nasionale begroting vir die landbou is heel buite verhouding met wat van dié sektor verwag word, sê Agri SA.

Die begrotingsgeld wat aan die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery toegeken is, is heeltemal buite verhouding met wat binne nasionale beleid van die landbousektor verwag word, sê Agri SA in reaksie op minister Sensani Zokwana se begrotingsrede.

“Daar is nie genoeg waardering vir die rol wat die landbou- en voedselsektore binne die ekonomie en die bevolking speel nie”, sê mnr. Dan Kriek, vise-voorsitter van Agri SA. Hy het gereageer op die begroting van R6,3 miljard wat in die 2016/17 finansiële jaar met R65,8 miljoen gesny is.

Hy sê die besnoeiing in die begroting sal ook 'n negatiewe invloed op die department se ander openbare instellings, soos die Landbounavorsingsraad, hê. “Die sektor kan dít nie bekostig nie. Die LNR speel 'n deurslaggewende rol en sukkel al klaar om sy mandaat te vervul weens geldbeperkings. Die landbou is van die grootste belang, nie net vir die ekonomie en voedselsekerheid nie, maar ook vir maatskaplike stabiliteit. Dit het nou meer ondersteuning nodig weens die erge droogte en nie minder nie.”

Oor droogtehulp het Kriek gesê die hulp van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en die Land Bank, sowel as die programme van die landboudepartement en die Department van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, word verwelkom, maar dit skiet tekort in wat nodig is om die sektor weer op sy voete te help.

“Agri SA ondersteun al die pogings om kleinskaalse boere te help, maar daar moet besef word dat daar 'n interafhanklikheid onder alle boere, klein en groot, is. As die kern van die medium- en groter kommersiële boere moet verdwyn, sal dit 'n negatiewe invloed op die volhoubaarheid van kleinskaalse boere ook hê.”

Die portefeuljekomitee vir landbou het ook daarop gewys dat dit moeilik sal wees om die doelwitte te bereik wat binne die Nasionale Ontwikkelingsplan vir die landbou gestel word, as die begroting vir die sektor voortdurend gesny word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.5%
Rand - Pond
19.46
-0.7%
Rand - Euro
17.31
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,634.19
+0.7%
Silwer
18.60
+1.3%
Palladium
2,046.32
+0.2%
Platinum
860.01
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,387
+0.2%
Alle aandele
63,739
+0.2%
Hulpbronne 10
56,151
-0.1%
Industriële 25
79,550
+0.0%
Finansiële 15
14,086
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot