AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA kry steun vir Land Bank-voorstelle

Die belangrikheid van die Land Bank vir die kommersiële landbou is verlede week beklemtoon in 'n voorlegging van Agri SA aan die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake oor die Wetsontwerp op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank.

Mnr. Jack Raath, uitvoerende direkteur van Agri SA, het in die organisasie se voorlegging gesê dit is een van net 'n paar ondersteuningsinstrumente wat die land se boere het. Die Land Bank se noodsaaklike rol word ook in die Strategiese Plan vir die Landbou erken.

Hy het aan die komitee gesê Agri SA is nie gelukkig met die bewoording wat in die voorwoord, aanhef en agtergrond van die wetsontwerp gebruik is nie, omdat dit na sy mening te veel klem lê op die ongelykhede van die verlede.

Mnr. Johan Pienaar, direkteur ekonomie en handel van Agri SA, het gesê van hul ander besware is dat hulle nie deur die opstellers van die wetsontwerp geken is nie en dat die wetsontwerp vaag is oor hoe die Land Bank sy nuwe doelstellings moet bereik. Agri SA voel ook sterk dat die bank sy kommersiële en ontwikkelingsbedrywighede uit mekaar moet hou.

Die Land Bank het voorstelle van Agri SA gesteun dat die bevordering van die kommersiële landbou en die ontwikkeling en uitvoering van 'n risikobestuurstelsel as duidelike doelstellings van die bank in die wetsontwerp ingesluit word.

Mnr. Sam Mkhabela, voorsitter van die Land Bank, het voorgestel dat 'n bepaling in die wetsontwerp ingesluit word dat die bank se raad 'n kode van goeie praktyk opstel om sy doelstellings en werkwyse in meer besonderhede te omskryf. Hy het die versekering gegee dat ander belanghebbendes in die proses geken sal word.

Die komitee het hierdie en ander wysigings wat deur die Land Bank, Agri SA en die Bankraad voorgestel is, gesteun en die wetsontwerp eenparig goedgekeur.

Mnr. Raath het ná die vergadering gesê hy is tevrede dat die meeste van Agri SA se besware aandag gekry het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
19.99
+0.7%
Rand - Euro
17.57
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.57
-0.3%
Silwer
20.55
-0.4%
Palladium
2,274.78
+0.7%
Platinum
923.41
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot