AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri SA: Landelike veiligheid bevorder

Gemeenskappe in die omgewing van Frankfort- en Rooidam se landelike veiligheid word nou verbeter deur die implementering van netwerke vir radiokommunikasie.

Boerderygemeenskappe in die omgewing van Frankfort- en Rooidam se landelike veiligheid word nou verbeter deur die implementering van doeltreffende netwerke vir radiokommunikasie.


Die Agri Securitas-trustfonds het aangekondig dat geld bewillig is vir die koop van radiotoerusting vir dié twee gebeide. Volgens die trustfonds sal die stelsel in Frankfort deur tot 3 000 mense gebruik kan word.


Dié gebied word bedien deur ses boereverenigings. In die Rooidamgebied sal die boeregemeenskap asook ’n plaasskool in die gebied daarby kan baat vind.


Misdaad in die Frankfort-omgewing is reeds vasgevat deur die toepassing van ’n landelike veiligheidsplan. Plaaspatrollies en besoeke aan bejaardes op plase in dié omgewing is met die samewerking van die plaaslike polisie gedoen.


Misdade, soos vee- en voertuigdiefstal word sodoende voorkom. Volgens die Trustfonds word plaaswerkers ook by dié pogings betrek.


Weerbare boere

Die lang afstande tussen plaaswonings in die Rooidamgebied lei tot probleme met misdaad. Boere is ook meer blootgestel omdat die swak kommunikasienetwerk sake vererger.


Beter toerusting beteken inligting kan vinniger versprei word en rampbestuur kan doeltreffend toegepas word.


“Die Trustfonds, wat ’n inisiatief van Agri SA is, het die afgelope aantal jare verskeie boerderygemeenskappe se veiligheid help verbeter.


"In die proses beywer die fonds hom vir ’n veiliger landelike omgewing wat die boerderygemeenskap in staat kan stel om voort te gaan om voedsel te produseer, werk te skep en tot landelike ontwikkeling by te dra,” sê Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas-trustfonds.


19 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot