AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri SA loof Asmal vir waterwetgewing

Agri SA het in ’n huldeblyk aan prof. Kadar Asmal die eertyde Minister van Waterwese en Bosbou geloof vir sy bydrae tot plaaslike waterwetgewing.

Agri SA het in ’n huldeblyk aan prof. Kadar Asmal die eertyde Minister van Waterwese en Bosbou geloof vir sy bydrae tot plaaslike waterwetgewing.


Asmal (76) is Woensdag in die Medi-Clinic Constantiaberg in Plumstead oorlede ná ’n hartaanval vroeër die dag. Hy het ook jare lank aan beenmurgkanker gely.


Asmal had ‘simpatieke oor’

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het in ’n verklaring sy meelewing met Asmal se afsterwe uitgespreek. Hy sê dat die landbou altyd ’n simpatieke oor en ’n oopdeur-benadering van Asmal as destydse Minister van Waterwese en Bosbou (1994 tot 1998) ervaar het. 


“Prof. Asmal sal veral onthou word vir sy leeueaandeel in die hersiening van die waterwetgewing in die laat negentigs wat uitgeloop het op die aanvaarding van die Nasionale Waterwet in 1998,” het Möller gesê.


Invloed op beleid

Möller het Asmal geprys omdat hy gehoor gegee het aan Agri SA se vertoë vir die infasering oor ’n tydperk van vyf jaar van die onderhouds- en bedryfskoste by staatswaterskemas, nadat die Kabinet in 1995 ’n besluit geneem het op die volle verhaling van dié koste. 


“Verskeie voorleggings wat van Agri SA aan hom gemaak het, in verband met die vasstelling van watergebruikstariewe, het gelei tot beleidsreëlings waarby die beproeiingsektor baat gevind het,” sê Möller.


“Agri SA gee hiermee erkenning aan ’n leier van formaat wat onwrikbaar in geregtigheid geglo het en veral die waterportefeulje in Suid-Afrika met onderskeiding gedien het,” sê Möller.


Asmal sal volgens die presidensie ’n amptelike begrafnis kry. Sy familie het vroeër aangedui dat hulle ’n private verassingsgeleentheid verkies, maar het volgens Nuus24 vandag tot ’n formele geleentheid ingestem. ’n Datum is nog nie bekend gemaak nie.


24 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot