AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA na Didiza oor vrye mark

Agri SA het 'n vergadering met me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, aangevra ná hardnekkige gerugte dat die Regering weer statutêre ingryping in die vrye mark beoog.

Volgens berigte in 'n weekblad wil die Departement van Landbou 'n veelbesproke dokument oor 'n super-landboubemarkingsraad vir die bemagtiging van opkomende boere as grondslag vir nuwe bemarkingswetgewing gebruik.

Dié dokument is deur mnr. Jerry Tube van die departement saamgestel en is vroeër vanjaar by 'n werksessie van die Nasionale Landboubemarkingsraad bespreek. Ondanks versekerings deur die Regering dat hy tot die vrye mark verbind bly, het die dokument die tonge in landboukringe los gehad.

Mnr. Johan Pienaar, direkteur ekonomie en handel van Agri SA, sê Agri SA het hom tot dusver weerhou van volledige kommentaar oor die kwessie, maar het gevra om met me. Didiza oor dié "uiters ernstige saak" te praat.

"'n Hele aantal faktore soos ons internasionale handelsooreenkomste en -verpligtinge sal in die gedrang kom as die Regering werklik ernstig is om weer beheermaatreëls in te stel," het hy gesê.

Kenners meen statutêre beheer sal ook nie strook met die Regering se algemene ekonomiese beleid en pres. Thabo Mbeki se versekering dat nie omgedraai sal word op die pad van 'n oop ekonomie nie.

"As dit die voorneme is om prysstygings van kommoditeite kunsmatig te probeer onderdruk wanneer ekonomiese redes soos die verswakking in die wisselkoers die oorsaak is, kan hewige weerstand van die landbougemeenskap verwag word," sê mnr. Pienaar.

Hy sê filiale sal op die hoogte gehou word van enige verwikkelings en sal by gesprekvoering betrek word indien nodig.

12 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
20.01
-0.3%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,667.82
+0.4%
Silwer
18.96
+0.8%
Palladium
2,187.50
-0.8%
Platinum
873.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot