AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA nie deel van stakingskikking

’n Skikking oor stakings is ’n standpunt of siening wat sonder die medewete of instemming van Agri SA geneem is.

Die laaste gesprekke wat tussen Agri SA, ministers en vakbondverteenwoordigers plaasgevind het, was op 3 Desember 2012. Die organisasie sê luidens ’n verklaring die skikking of ooreenkoms wat dus oor plaaswerkerstakings aangekondig is, is ’n standpunt wat sonder sy medewete of instemming ingeneem is.
 
Dié verklaring volg op ’n uitspraak van Cosatu waarvolgens ooreengekom is dat onderhandelinge oor minimum lone op plaasvlak sal gebeur, en dat ’n eis dat werkers in boere se winste moet deel, ook bespreek sal word. Lees meer daaroor.
 
Die vakbond se verklaring volg op ’n vergadering met me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye wat Dinsdag (4 Desember 2012) plaasgevind het. Op ’n perskonferensie op Woensdag (5 Desember 2012) in die Parlement het die minister gevra dat boere en plaaswerkers loononderhandelinge oop en eerlik moet hanteer. Meer daaroor hier.
 
Is daar ’n ooreenkoms?
Volgens die organisasie het hy nie tot die volgende sake ingestem nie:
 
• Daar is oor geen minimum loonvlak ’n verbintenis aangegaan nie. Dit bly elke boer se reg om na gelang van sy omstandighede met sy werkers oor enige vergoeding hoër as die minimum loon te onderhandel.
 
• Daar is nie toegestem dat vakbonde daarop aanspraak kan maak om as tussengangers in loononderhandelings op plaasvlak toe te tree nie.
 
• Daar is nie toegestem dat boere hul boeke vir werkers en vakbondverteenwoordigers moet “oopmaak” indien nie aan loonverwagtinge voldoen kan word nie.
 
• Daar is nie toegestem dat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) ’n nuwe funksie in dié verband op plaasvlak kan vervul nie, buiten dit wat reeds in sy mandaat vervat is.
 
• Daar is nooit met Agri SA geraadpleeg oor die datum van 9 Januarie 2013 wanneer loononderhandelings op plaasvlak afgehandel moet wees nie.
 
Die organisasie sê hy het sy standpunt ondubbelsinnig aan die minister oorgedra en haar versoek om hom nie verkeerd aan te haal en verwagtinge te skep nie.

Agri SA het as ’n lid van die Agricultural Sector Unity Forum (ASUF) aan gesprekke deelgeneem. Die ander organisasies verbonde aan ASUF is: Agbiz, die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) en die TLU SA. Die Landbouwerkgewers-organisasie (LWO) en die Kaapse Werkgewers-organisasie was ook betrokke.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.27
+0.6%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,634.02
-0.6%
Silwer
18.70
-0.9%
Palladium
2,061.00
-0.6%
Platinum
856.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot