AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri SA Enterprises onderneem om neus uit RPO se sake te hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Peter Pentz
Foto ter illustrasie. Foto: Peter Pentz
Nadat die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) vroeër vandeesmaand aangekondig het dat hy voorwaardelik as lid van Agri SA bedank, is daar tot ’n ooreenkoms gekom oor hoe inmenging in die toekoms voorkom sal word.

Luidens ’n gesamentlike verklaring deur Agri SA, die RPO, die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Melkprodusente-organisasie (MPO) het dié organisasies gister vergader om ’n oplossing te vind vir Agri SA Enterprises se, volgens die RPO, aanhoudende inmenging in die veebedryf se huishoudelike sake.

Die RPO het luidens ’n verklaring op 12 Oktober aangedui dat hy Agri SA Enterprises se inmenging al verskeie kere onder Agri SA se aandag gebring het. Agri SA het glo onderneem om dit stop te sit, maar daar het niks van gekom nie.

Luidens die nuutste verklaring het die gesprek rondom die RPO se voorwaardelike bedanking in ’n “opbouende gees” plaasgevind.

Van die uitkomste van die vergadering is:

  • Agri SA Enterprises sal geen opleiding op die terreine van bedryfsorganisasies aanbied tensy vooraf met die relevante bedryfsorganisasies gekommunikeer en gekonsulteer is nie.
  • Betrokkenheid en leidinggewing deur bedryfsorganisasies vir opleiding op hul onderskeie terreine is van kritieke belang aangesien die nodige kundigheid, kennis en ervaring in die onderskeie bedrywe gesetel is.
  • Agri SA Enterprises sal nie om finansiering by die AgriSeta aansoek doen om opleiding in die rooivleisbedryf te doen nie. Dit bly die voorreg van die onderskeie bedryfsorganisasies wat ’n regstreekse belang by die rooivleisbedryf het.
  • Die RPO, NWKV en MPO bly opbouend by Agri SA betrokke.
  • Om verdere momentum aan dié ondernemings te gee, sal ’n protokol opgestel word waarin duidelike riglyne uiteengesit word om doeltreffende en tydige kommunikasie te verseker, wedersydse vertroue te bevorder, erkenning te gee aan die onderskeie rolle wat die organisasies vervul, en opbouende samewerking te verseker.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot