AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri SA prys SAPD vir optrede

Agri SA het die SAPD gelukgewens met hul spoedige optrede met die inhegtenisname van verdagtes ná drie plaasvoorvalle.

Agri SA het die SA Polisiediens (SAPD) gelukgewens met hul spoedige optrede met die inhegtenisname van verdagtes ná drie plaasvoorvalle.


Die voorvalle het almal sedert verlede Vrydag (1 Julie 2011) plaasgevind.


In die jongste voorval is mnr. Koos Grobler se liggaam op die plaas Henley, naby Letsitele, gevind waar hy vermoedelik Sondagaand (3 Julie 2011) vermoor is.


Luidens ’n berig in Beeld (7 Julie 2011) was Grobler ’n afgetrede ketelmaker, wat vir homself ’n huis op die oewer van die Letabarivier op die plaas gebou het.


Hy was geskei en het alleen gebly. Grobler is na bewering dood ná sy aanvallers sy kop vergruis het deur hom met ysters te slaan. Drie verdagtes het Donderdag (7 Julie 2011) in die landdroshof op Tzaneen in verband met sy moord verskyn.


Professionele diens

Mnr. André Botha, die voorsitter van Agri SA se landelike beveiligingskomitee, sê die boerderygemeenskap verwag niks minder van die polisie as professionele diens nie.


Twee verdagtes is verlede naweek aangekeer ná mnr. Martiens Bekker en sy vrou, Charlotte, verlede Vrydagaand (1 Julie 2011) op hul plaas naby Heidelberg, Gauteng, vermoor is. Kol.  Lungena Dlamini, ’n woordvoerder vir die Gautengse polisie, sê ’n derde verdagte is steeds soek.


Sondagaand is ’n moontlike aanval afgeweer toe die polisie, ná hulle inligting uit die gemeenskap ontvang het, sewe plaasaanvallers op ’n plaas naby Pietermaritzburg ingewag het. Ses van die verdagtes is doodgeskiet in skermutselings en ’n sewende is aangekeer.


“Dit (die inhegtenisnames en voorkoming) is ’n bewys dat vinnige en professionele optrede goeie resultate kan oplewer, en daarvoor verdien die polisie ’n pluimpie”, sê Botha.


Ondersoeke

Luidens ’n verklaring sê Botha hulle doen ’n beroep op die onderskeie ondersoekbeamptes om alles in hul vermoë te doen om hul ondersoeke professioneel af te handel.


Hy sê goeie ondersoekwerk, gegrond op feite en behoorlike getuienis, sal die howe in staat stel om sake vinnig aan te hoor en skuldiges te straf.


“ ’n Beroep word op verhoorbeamptes in die onderskeie sake gedoen om by skuldigbevinding van die verdagtes geen genade te toon wanneer straf opgelê word nie, omdat die moordenaars ook geen genade vir hul slagoffers getoon het nie.


" ’n Sterk boodskap deur die polisie en die howe dat misdaad, van watter aard ookal, nie geduld sal word nie, is nou nodig om misdadigers af te skrik,” aldus Botha.


Bron: Beeld


8 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot