AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4816
-2,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10403
156,00
WEAT
07 Okt
-
7205
-5,00
WMAZ
07 Okt
-
5078
18,00
YMAZ
07 Okt
-
4645
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA reageer louwarm op staatsrede

Die fokus op die ekonomie in die staatsrede is gunstig vir die landbou, sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.

Agri SA beskou pres. Jacob Zuma se staatsrede as aanduidend daarvan dat die Regering meer sal fokus op die implementering van die bestaande Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP).

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê die feit dat die ekonomie as sentrale fokuspunt in die staatsrede uitgelig is, is besonder gunstig vir die landbou. Dit is iets waarvan ál die ministers moet kennis neem, veral in die lig van die prestasie-ooreenkomste wat elkeen met die president moet onderteken.

In ’n verklaring sê Agri SA dat Zuma in sy rede uitgebrei het oor die verligting van armoede, die vermindering van ongelykheid en die hoë vlak van werkloosheid. “Zuma het wel erken dat hierdie drie uitdagings, wat Suid-Afrika se vooruitgang al ‘n geruime tyd kniehalter, alleenlik opgelos sal kan word deur middel van beter ekonomiese groei.”

Volgens Agri SA sal die probleem werklik eers opgelos kan word indien landelike ekonomiese groei plaasvind. Na raming is die persentasie van die bevolking wat in stede woon in 2013 ongeveer 65%, en dit neem jaarliks toe met 1,2%. Die noodsaak vir volgehoue voedselproduksie deur die kommersiële landbou is dus ononderhandelbaar, aldus Möller.

Die landbousektor is weer eens geteiken as een van die sektore wat ‘n groot bydrae moet maak tot werkskepping. Zuma verwag een miljoen addisionele werksgeleenthede teen 2030 van dié sektor.

Die Regering sal ernstig moet kyk na die arbeidsomgewing en die gepaardgaande wetgewing wat dit reguleer. Dit is duidelik uit die voortslepende staking in die platinum sektor dat daar ernstige tekortkominge in die arbeidsomgewing ondervind word. Dit alles dra by tot die lae vlakke van investering, beide internasionaal en plaaslik, in die Suid-Afrikaanse ekonomie en ook die onlangse afgradering deur twee internasionale graderings agentskappe.

“Agri SA verwelkom pres. Zuma se verwysing na 'n meer doetreffende energie-sektor wat ekonomiese groei sal aanmoedig”, aldus Möller. Agri SA is ook positief dat skaliegas-ontwikkeling, wat uitgewys is as ‘n spelbreker, binne die bestaande omgewingswetgewing hanteer sal word.

Volgens Möller is die kort verwysing deur Zuma na die heropening van grondeise bloot ‘n erkenning van die proses. Die praktiese implementering hiervan is egter die uitdaging en Agri SA sal nou betrokke wees by die proses om toe te sien dat grondhervorming regverdig en prakties toegepas sal word. Volgehoue samewerking met Minister Nkwinti in dié verband is van kardinale belang.

Möller sê Agri SA is daartoe verbind om saam met die Regering en al die betrokke ministers te werk om ekonomiese groei in die land te verbeter, om voedselsekerheid te verseker en om grondhervorming op ‘n ekonomiese regverdige basis te laat geskied tot voordeel van alle burgers van die land.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,713.73
+0.1%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
934.00
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,626
-0.3%
Hulpbronne 10
63,634
+0.6%
Industriële 25
79,470
-0.7%
Finansiële 15
13,963
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot