AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri SA sal aanhou met regsgedinge

Die Regering se beheptheid met herverdeling lei daartoe dat Agri SA toenemend gedwing word om in regsgedinge met die owerheid betrokke te raak.

Die Regering se beheptheid met herverdeling lei daartoe dat Agri SA toenemend gedwing word om in regsgedinge met die owerheid betrokke te raak.


Hoewel dit nie die eerste keuse van optrede is nie en dit reeds só aan pres. Jacob Zuma verduidelik is, skaad dit die ekonomie en beleggersvertroue, sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.


Regsgedinge is dalk oplossing

Möller was die genooide spreker op die kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in Port Elizabeth. Hy sê indien sinvolle vergelykings nie met die Regering getref kan word nie, sal die roete van regsgedinge gevolg word – soos die geval van die onteiening van minerale regte.


“Ons is dankbaar vir die sukses wat daarmee behaal is en sal dit ook oorweeg wat waterregte betref.” Hy sê dat kapasiteitsbeperkings veral in die owerheidsektor Agri SA noop om beleidsaangeleenthede en praktiese sake, soos finansiering, belasting en aangeleenthede rakende produksie, intensiewer in eie geledere te hanteer.


Fokus op hulpbronne

Volgens hom is natuurlike hulpbronne en die bewaring daarvan met die oog op volhoubare landbou tans van die belangrikste oorwegings in die organisasie se bedrywighede.


“Veiligheidsaangeleenthede, landelike veiligheid en veediefstal is ook nie sake wat ons gewoonlik as werkterrein sou wou hanteer nie, maar tye dikteer anders.”


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.89
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,853.28
-1.3%
Platinum
992.00
-0.8%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot