AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA sal howe toe met onteiening

Agri SA sal nié boere aan eie genade oorlaat as die nuwe Onteieningswet nie aan die vereistes van die Grondwet voldoen nie.

Agri SA sal nie boere aan hulle eie genade oorlaat sou die nuwe Onteieningswet nié aan die vereistes van die Grondwet voldoen nie. Selfs al beteken dit dat die organisasie hom 1 000 keer tot die hof moet wend, sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.

Möller het op die jaarkongres van die Sybokhaarkwekersvereniging (SASKV) op Graaff­-Reinet benadruk dat géén grond sonder enige vorm van vergoeding onteien mag word nie en dat Agri SA derhalwe gemaklik met die bewoording van die Onteieningswet is. “Na die kommentaar van senior regslui bekom is, het ons besluit om nie deel te wees van die groepering wat president Zuma versoek het om nié die wet te onderteken nie.

“Maar ons sal ook nié om begenadiging pleit nie. As enigiets gedoen word wat nie in ooreenstemming met die Grondwet is nie óf as onbillik geag word, sal ons die Regering hof toe sleep en sal ons die howe vir jare besig hou.”

Met duisende plase wat in die mark is, het Möller gesê hy kan nie voorsien dat die Regering hom hoegenaamd tot die Onteieningswet sal wend nie. “Die Regering weet ook dat hy nie die betrokke wet willens en wetens kan aanwend omdat dit voedselsekerheid in gedrang sal bring.”

Möller het gesê dat die verhouding tussen Agri SA en die Regering tans die beste in jare is en dat hy graag wil sien dat daarop voortgebou word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.8%
Rand - Pond
19.89
-2.4%
Rand - Euro
17.61
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,661.34
+0.1%
Silwer
18.78
-0.6%
Palladium
2,218.50
+3.1%
Platinum
870.00
+0.4%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot