AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA sal oorsese skenkers bekyk

Enige skenkers kan aan Agri SA se droogterampfonds deelneem, maar agtergrond-ondersoeke oor internasionale weldoeners is standaard, sê mnr. Omri Van Zyl.

Agri SA se droogterampfonds het reeds vele mylpale bereik en duisende boere en mense in nood gehelp sedert dit in Desember 2015 gestig is.

“Skenkers aan Agri SA se droogterampfonds is welkom om deel te neem – en om regstreeks bydraes te maak tot die droogtehulpfonds. Ons bedank graag alle individue, maatskappye en groot korporatiewe instansies wat tot die fonds bygedra het, en sodoende ‘n merkwaardige verskil gemaak het in die lewens van ons boere, plaaswerkers en boerderygemeenskappe,” sê Agri SA se voorsitter, mnr. Johannes Möller, in 'n nuusverklaring.

Dié verklaring kom kort op die hakke van die R1 miljard se droogtehulp wat glo deur Global Association of Billionaires and Millionaires vir Suid-Afrikaanse boere deur mnr. Mark Paulsmeier ingesamel is. Paulsmeier het 'n sperdatum gestel wat verstryk het.

Kontrakte met skenkers

Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê in die nuusverklaring waar sommige groot instellings voorvereistes vir skenkings stel, moet Agri SA ‘n kontroleringsondersoek doen en 'n behoorlike kontraktuele reëling met 'n skenker aangaan om alle partye te beskerm.

“Dit is noodsaaklik om die reputasie van Agri SA en sy lede te beskerm – dit is uiters belangrik om te verseker dat goeie korporatiewe beginsels toegepas word. Agri SA se droogtehulpfonds word geouditeer deur onafhanklike ouditeurs en nakoming met die betrokke wetgewing word verseker,” sê hy.

Ouditvereistes

“Waar internasionale fondse beskikbaar gestel word, is nakoming van die Finansiële Diensteraad, Finansiële Intelligensiesentrum en die Reserwebank se voorskrifte 'n ouditvereiste waaraan ons moet voldoen – daarom moet Agri SA verseker dat hy aan alle regsvereistes voldoen. Agtergrond-ondersoeke ten opsigte van internasionale skenkers is standaard- en goeie praktyk,“ sê Van Zyl.

Möller het gesê: “By Agri SA doen ons dinge reg – ons is al meer as 110-jaar in bedryf en is vasbeslote om die belange van ons lede te aller tye te beskerm. Ons het al droogtes en verskeie ander uitdagings oor die jare die hoof gebied en het sodoende waardevolle ervaring opgedoen. Ons moet wakker wees en verseker dat ons nie betrokke raak by organisasies wat nie hierdie vereistes nakom nie.”

Volgens Möller moet boere baie versigtig wees met wie hulle sake doen aangesien daar opportuniste is wat potensieel boere se desperaatheid tydens die huidige droogte situasie kan uitbuit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot