AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA se ramphulp by R100 miljoen

Agri SA gaan sy ramphulpfonds eersdaags sluit, maar die landbou sal planne moet maak vir droogte in die toekoms.

Agri SA gaan eersdaags sy ramphulpfonds met 'n totale waarde van sowat R100 miljoen aan regstreekse en onregstreekse hulp vir die landbou afsluit.

Volgens mnr. Johannes Moller, voorsitter van Agri SA, se die hulp tot op hede het 'n kontantwaarde van sowat R20 miljoen. "As ons in die toekoms ramphulp vir die landbou wil beding, moet ons dadelik die droogtehulpfonds hervat as 'n algemene rampfonds uit die landbou vir die landbou," het hy op Agri Noord-Kaap se kongres gesê. "Die landbou sal al hoe meer vir homself moet sorg."

Een van de nagevolge van die afgelope droogte is dat die opvolging van die volgende geslag in klein familieboerderye en van medium grootte bemoeilik word met die gevolglike agteruitgang van die platteland.

"Nou, terwyl ons hoop dat die droogte sy greep verslap, is dit belangrik dat 'n strategie vir die kommersiële landbou, wal alle boere insluit, opgestel word," sê hy. Dit behels die handhawing van die volhoubaarheid van landbouproduksie, aangesien 'n rampdroogte die volhoubaarheid van individuele eenhede in die gedrang bring. "Jy sien dit in die getal plase wat in die mark kom wat meer as 50% in een jaar toegeneem het," se hy.

Moller se dit is nie net die finansiële en handelsvennootskappe wat saak maak nie, "maar die vennootskappe op die plaas en die platteland. Dit is die aspekte wat ons sal moet oorweeg in die formulering van so 'n strategie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.03
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.14
-0.3%
Silwer
20.59
-0.3%
Palladium
2,275.31
+0.8%
Platinum
926.89
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot