AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Agri SA: Staat vat nie besetters vas

Agri SA is baie krities teenoor die Regering se halfhartige reaksie op die huidige grondbesettings, sê dr. Theo de Jager.

Agri SA is baie krities teenoor die Regering se halfhartige reaksie op die huidige grondbesettings, sê dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA.


Hy sê die landbougemeenskap was besettings te wagte. Agri SA het reeds sy lede gemaan om die nodige voorbereidings te tref.


“Ons het die tipe voorvalle verwag weens mnr. Julius Malema se uitsprake én na aanleiding van die optog wat verlede week plaasgevind het. Jy kan nie sulke uitsprake maak, wat ongestraf bly nie,” sê De Jager.


De Jager sê hulle het van politici en die Regering verwag om hulle sterk teen voorvalle van grondbesetting uit te spreek en dit duidelik te maak dat dit nie geduld sal word nie.


Voorvalle

In ’n tweede besettingsvoorval het honderde mense Maandag en Dinsdag (31 Oktober en 1 November 2011) glo op ’n kerk in Mthatha in die Oos-Kaap se grond toegesak om dit te beset. Luidens ’n berig op News24.com sê verteenwoordigers van die kerk die besetters het ’n komitee aangewys wat die 57 ha grond in stukke opgedeel het, wat hulle teen R7 000 stuk verkoop.


Die kerk het glo reeds om ’n uitsettingsbevel aansoek gedoen, wat Vrydag (28 Oktober 2011) op die besetters bedien is. Sommige mense het Dinsdag egter steeds geboue op die grond opgerig.


Die eerste voorval wat bekend geword het, is die besetting van mnr. Rusty Roodt se grond in die Hilton-omgewing. Dié besetters het glo aangevoer die grond behoort aan Malema.


KwaZulu-Natal se Hooggeregshof het intussen ’n interdik teen die respondent, mnr. Philani Bha Ndlovu, of enigiemand wat namens hom optree, ingestel totdat die saak op 21 November afgehandel kan word.


Bron: News24.com


2 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot