AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA tree dalk op teen Ehrenreich

Agri SA oorweeg stappe teen mnr. Tony Ehrenreich na aanleiding van die uitsprake wat hy maak en sy “oorlogspraatjies”.

“Hewige onsteltenis bestaan oor mnr. Tony Ehrenreich se beweerde oorlogspraatjies en ons gaan daarteen optree. Ek sien dit in ’n baie ernstige lig, want dit kan lei tot ’n oproer en meer plaasaanvalle,” aldus mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.
 
Dít volg op ’n uitspraak van Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, dat dit jammer is dat Agri SA sy bes probeer “om samewerking en onderhandelings te onderdruk. Die gebrek aan leierskap van Agri SA het ons tot op die rand van ’n burgeroorlog gebring.”
 
Luidens ’n berig in Die Burger het Ehrenreich dié stellings tydens ’n gesamentlike nuuskonferensie met Bawusa en Bawsi, twee plaaswerkervakbonde, gemaak. Die vakbonde het aangedui dat beplande boikotte en betogings sal terugkeer na gebiede waar boere weier om werkers, wat aan die staking deelgeneem het, terug te neem.
 
’n Oorlog?
“Ons het simpatie met alle partye wat verliese gely het weens die staking. Die idee was nooit om te vernietig nie, maar om te transformeer,” aldus mnr. Nosey Pieterse, sekretaris-generaal van Bawusa.
 
Pieterse sê verder: “In enige oorlog is daar egter slagoffers en hierdie is ’n oorlog. Ons moet uit ’n historiese perspektief na die situasie kyk. Hierdie vlak van woede en frustrasie sou nie bestaan het as daar geregtigheid op plase was nie. Die boere het die klimaat geskep waarin die stakings ontstaan het en hulle moet die verantwoordelikheid daarvoor dra.”
 
Waarheid
Möller sê Ehrenreich het met sy uitsprake bewys dat hy nie die waarheid praat nie. “As hy ons dan oor die naweek probeer bereik het, hoekom het niemand van ons ten minste ’n boodskap op ons telefone nie?”
 
Volgens Möller is dit vreemd dat Ehrenreich op Agri SA fokus oor die onderhandelinge, terwyl dit deur die Agrisektoreenheidsforum (Asuf) gehanteer word. “In die onderhandelingsproses het hy ook nog niks aangebied en na die onderhandelingstafel gebring nie.”
 
Te midde van die uitsprake oor meer betogings, stakings en optogte, sê me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap, nog geen voorvalle is Maandag (28 Januarie 2013) by hulle aangemeld nie.
 
Me. Magrieta Futhwa, voorsitter van die Plaaswerkersforum, sê sy dink nie dat enige groot optogte of optrede nou sal plaasvind nie. “Tussen die lyne deur kry ons die boodskap van die mense dat hulle moeg is en honger ly.” Sy sê die forum, wat vroeër die maand gestig is, vergader Dinsdag (29 Januarie 2013) om verskeie kwessies, asook die registrasie van die forum, te bespreek.
 
Bron: Die Burger
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot