AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA verwelkom Glasgow-klimaatsooreenkoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Riaan Strydom
Foto: Riaan Strydom
’n Multimiljard-onderneming is tussen Suid-Afrika en ontwikkelde lande aangegaan by die COP26-klimaatsonderhandelinge in Glasgow.

Beleggings van tot R131 miljard in Suid-Afrika om oor die volgende drie tot vyf jaar die land se koolstofvrystellings en afhanklikheid van steenkool te verminder, is deel van ’n onderneming wat tussen Suid-Afrika en ontwikkelde lande aangegaan is by die COP26-klimaatsonderhandelinge in Glasgow.

Agri SA sê hy verwelkom die aankondiging deur pres. Cyril Ramaphosa.

“Die implikasie is duidelik dat die ontwikkelde lande ’n vinnige oorgang na hernubare energiebronne verlang en dat hulle Suid-Afrika as ’n sleutelland in Afrika beskou,” sê mnr. Janse Rabie, Agri SA se hoof van natuurlike hulpbronne.

“Hierdie aankondiging het die potensiaal vir aansienlike verdere kapitaalbelegging in Suid-Afrika en Agri SA verwelkom dit vanuit ’n omgewingsperspektief. Hoëwaarde-landbouproduksiegebiede, in besonder, word nadelig getref deur steenkoolontginning en kragopwekking in Mpumalanga en elders,” sê Rabie.

“Terwyl Agri SA bewus is van die implikasies wat dit vir die mynbousektor inhou, is die wêreldwye neiging om weg te beweeg van fossielbrandstowwe om krag op te wek onvermydelik. Alle belanghebbendes behoort dit te verwelkom.”

Die ooreenkoms behels ’n vennootskap tussen die Europese Unie (Duitsland en Frankryk), Brittanje, Amerika en Suid-Afrika waarvolgens hulp aan Suid-Afrika verleen sal word om weg te beweeg van sy hoë afhanklikheid van steenkool om krag op te wek.

Besonderhede van die ooreenkoms is nog onduidelik, maar dit sluit blykbaar beleggings van tot R131 miljard oor die volgende drie tot vyf jaar in, in die vorm van toekennings, konsessielenings, asook instrumente om belegging en risiko te deel, met inbegrip van moontlike staatsfinansiering.

Benewens die onlangse aankondiging van 25 voorkeurbieërs in die volgende ronde van Suid-Afrika se verkrygingsproses vir onafhanklike opwekkers van hernubare energie, is die aankondiging vanuit Glasgow ’n duidelike aanduiding dat Suid-Afrika deel vorm van die wêreldwye neiging om weg te beweeg van kragopwekking met fossielbrandstowwe ten gunste van skoner, hernubare energietegnologie.

Agri SA sê dis belangrik om te noem dat onderhandelinge by COP26 oor klimaatsverandering eers oor die volgende twee weke in alle erns sal begin. Hy sal alle ontwikkelinge en aankondigings wat ’n uitwerking op Suid-Afrika se landbousektor kan hê, fyn dophou. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot