AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA vra beskerming vir boere

’n Dringende versoek om verskerpte optrede om landelike gemeenskappe te beskerm, is tot die Minister van Polisie gerig.

Hoewel landelike gemeenskappe tot ’n groot mate op veiligheid ingestel is en druk op polisiestrukture verlig, het Agri SA by mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, daarop aangedring dat strenger optree moet word om gemeenskappe teen misdadigers te beskerm, veral tydens onwettige protesoptredes.
 
Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van die organisasie se landelike beveiligingskomitee, sê hy was onlangs in gesprek met die polisie waartydens amptenare die voorrang van die veiligheid van landelike gemeenskappe bevestig het. Hy het in die lig van dié bevestiging daarop aangedring dat dit toegepas moet word.
 
“Hoewel die landbougemeenskap deurlopend probeer om die veiligheidsmagte ten opsigte van landelike beveiliging te ondersteun, bly dit die primêre verantwoordelikheid van die Polisie, ook ingevolge die Grondwet,” sê Breytenbach.
 
Bydrae
Die organisasie sê hy het ook ’n bydrae gelewer deur praktiese inligtingstukke saam te stel oor die hantering van grondbesettings, slagoffers se regte en die ontwikkeling van ’n plaastoegangsprotokol. Die inligting word aan boere verskaf sodat hulle sulke situasie kan hanteer.
 
Wat die Landelike Beveiligingstrategie betref, sê Breytenbach dit word by 40 landelike polisiekantore toegepas waar dit deur ’n landelike beveiligingskomponent ondersteun word. Om aan die samestelling van die strategie te kon deelneem, het Agri SA geleentheid gehad om tot op die hoogste vlak met die Regering te skakel, wat die organisasie sien as “die aangewese metode om landelike beveiliging te bevorder.”
 
“Ons kan nie toelaat dat misdadigers lewens bedreig en voortgaan met intimidasie en die vernietiging van eiendom nie,” sê Breytenbach.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot