AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9355
-1,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9400
8,00
SUNS
30 Sep
-
10242
37,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4890
-2,00
YMAZ
30 Sep
-
4860
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA vra biddag vir vrede

’n Versoek vir ’n nasionale biddag vir versoening in die land is aan alle kerklike denominansies gestuur.

’n Geweldvrye samelewing is een van die kwessies waarvoor Agri SA voorbidding vra by alle kerklike denominasies op Sondag 16 Desember 2012. Briewe met dié versoek is die week aan baie kerke in die land gestuur ná ’n besluit oor dié stap tydens ’n algemene raadsvergadering geneem is.
 
Versoening en vreedsame naasbestaan, uitkoms in droogte- en brandgeteisterde gebiede, en besluite in die beste belang van Suid-Afrika se diverse gemeenskappe deur gemeenskaps- en nasionale leiers is van die ander sake waarvoor mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, voorbidding vra. Hy versoek kerke om in hul gebede ook te dink aan veiligheidsmagte wat in moeilike toestande wet en orde moet handhaaf.
 
“Ons meen dat hierdie veral ’n tyd is om opnuut as medegelowiges in alle denominasies na mekaar uit te reik. Suid-Afrikaners leef in sensitiewe en moeilike tye en daarom doen ons ’n beroep op alle kerke en hul lidmate om juis op hierdie dag in aanbidding na hul mede-landburgers uit te reik,” sê Möller.
 
Kommer
Die organisasie is bekommerd oor hoe die omstandighede wat verband hou met arbeidsonrus, geweld en skade aan eiendom in die landbou ervaar word. Faktore wat bydra tot dié kommer, is “die voortgesette onaanvaarbare geweld teenoor boere, plaaswerkers en hulle geliefdes oral in die land”.
 
Volgens Möller gaan verskeie dele van die land ook gebuk onder droogtes en is skade deur veldbrande aangerig wat mens en dier beïnvloed. Terselfdertyd moet die regerende party later vandeesmaand in Mangaung rigtinggewende besluite oor die toekoms van Suid-Afrika neem.
 
Die organisasie meen dat landsburgers mekaar se regte moet respekteer, goeie waardes bevorder en in ’n gees van nasiebou ondersteunend teenoor mekaar moet optree. “Die golf van ontevredenheid en kommer by landsburgers oor werksomstandighede, dienslewering, korrupsie en dies meer doen afbreuk aan ’n vreedsame samelewing en dra by tot die polarisasie van gemeenskappe”, aldus Möller.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,673.05
+0.7%
Silwer
19.10
+1.5%
Palladium
2,196.00
-0.4%
Platinum
878.00
+1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,420
+0.9%
Alle aandele
63,751
+0.8%
Hulpbronne 10
60,746
+1.6%
Industriële 25
77,146
+0.5%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot