AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri SA vra vir nugter denke van ANC

Met die ANC se beleidskonferensie wat in Midrand begin, vra Agri SA dat “nugter denke” – wat tot die ekonomiese welstand van die landbou sal lei – sal seëvier.

Ná maande lange spekulering oor wat die ANC se beleidskonferensie, wat Dinsdag (26 Junie 2012) begin, kan oplewer, lê die kongres in Midrand om die draai en die landbousektor vra vir “nugter” denke wanneer grondkwessies bespreek word.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê die organisasie vertrou dat ekonomiese groei dié week op die voorgrond sal wees.

“Ek hoop ook dat ons op die 53ste ANC-konferensie daarna terug kan kyk as ’n waterskeiding waar die ekonomiese welstand van die landbousektor ’n prominente posisie gegee is,” aldus Möller.

Volgens Möller besef hulle dat dié sektor ’n gunstige bydrae moet lewer wat werkskepping, die verligting van armoede en huishoudelike voedselsekerheid betref.

Wag en sien
Möller sê die konferensie sal nutteloos wees as die party nie aandag skenk aan faktore wat die land in ’n afwaartse spiraal kan laat verval nie. Hy sluit korrupsie, swak dienslewering en die onvermoë om gesonde beleid in te stel – wat ook grondhervorming raak – by dié faktore in. “Die land kan nie meer ’n ‘wag en sien’-benadering tot beleggers bekostig nie.”

Die ANC se Progressive Business Forum sal gelyklopend met die vier dag lange konferensie plaasvind, en Agri SA is uitgenooi om daaraan deel te neem. Volgens Möller sal hulle dié geleentheid gebruik om ministers en ander regeringsbeamptes in te lig oor die kwessies wat die landbou in die gesig staar.

“Die landbousektor kan, mits ’n bevorderlike beleidsomgewing bestaan, beslis bydra tot die bou van ’n trotse toekoms vir die land, ook met betrekking tot politieke doelstellings wat deur die ANC as van uiterste belang beskou word,” aldus Möller.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-0.4%
Rand - Pond
20.00
-0.2%
Rand - Euro
17.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,665.98
+0.3%
Silwer
18.94
+0.6%
Palladium
2,180.00
-1.2%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot