AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri SA vra vrae oor toltariewe

Agri SA het verskeie vrae oor die konsultasieproses ten opsigte van die jongste verslag oor Gauteng se tolgeld.

Agri SA het verskeie vrae oor die konsultasieproses wat ’n taakspan gevolg het en oor die verslag wat onlangs oor Gauteng se tolgeld bekend gestel is.


Die organisasie, wat deel vorm van Business Unity South Africa (Busa), sê hy het, soos Busa, verskeie vrae oor die konsultasieproses wat gevolg is voor die verslag bekend gestel is.


Busa oorweeg tans watter stappe om vorentoe te volg en hy is van plan om direk met mnr. Sibusiso Ndebele, die Minister van Vervoer, en mnr. Pravin Gordhan, die Minister van Finansies, in verbinding te tree as dit nodig souwees.


Mnr. Johan Pienaar, die adjunk uitvoerende hoof van Agri SA, sê hoewel die tolgeld vir vragmotors volgens die verslag van R2,97 na R2 verlaag is, is hulle steeds bekommerd oor verskeie kwessies.


R8 miljoen

Volgens die voorlegging wat Agri SA ingehandig het oor die invloed wat die aanvanklike voorgestelde tolgeld op landboubedrywe sou hê, word die impak op R6 miljoen tot R8 miljoen per jaar geskat.


Dié bykomende koste sou uit die tamatie-, uie-, aartappel- en piesangbedrywe se sakke gekom het.


Agri SA het verder gevra dat die aanvanklike tolgeld versigtig oorweeg moes word, veral as die ongunstige ekonomiese impak wat dit op die landbou en op voedselpryse in Gauteng sal hê, in ag geneem word.


Lees ook: Tolstelsel ‘n slag vir aartappelboere.


6 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot