AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri SA wil weet oor Bawsi, onrus

Volledige inligting oor finansiële steun aan Bawsi en die moontlike gebruik van die geld vir stakings is nodig, sê Agri SA.

’n Omvattende en onafhanklike ondersoek na die sogenaamde plaaswerkerstakings wat die Wes-Kaap tussen November 2012 en Januarie dié jaar geteister het, is nodig. Só ’n stap deur die staat word deur Agri SA beskryf as die eerste stap wat nodig is om vertroue tussen die landbousektor en die Regering te begin herstel.

Dié stellings volg na dit bekend geword het dat die Black Association of the Wine and Spirits Industry (Bawsi) die afgelope finansiële jaar ondersteuning van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ontvang het, wat na bewering onder andere vir die stakings gebruik is.

Mnr. Johannes Möller, Agri SA-voorsitter, sê die ondersoek moet ook vasstel tot watter mate dié steun Bawsi se vakbond, Bawusa, in staat gestel het om ’n leidende rol in die stakings te speel.

Die stakings en geweldadige betogings het uitgeloop op onwrigtende optrede en saakbeskadiging wat die landbou geknou en die land se beeld skade berokken het.

Maatskaplike geregtigheid
Möller sê hoewel maatskaplike geregtigheid ’n uitdaging is waartoe alle rolspelers ’n konstruktiewe bydrae moet lewer, kan nie vergeet word dat die arbeidsonrus en diegene wat daartoe bygedra het ’n letsel gelaat het op die bedryf se vertroue nie. Dit het ook die bedryf se vermoë om werk te skep,  “onherroeplik” verander.

Luidens ’n verklaring sê Möller die sektor het voor die stakings reeds groot uitdagings in die gesig gestaar: “Die kommersiële landbou het enorme uitdagings om sy mededingendheid en winsgewendheid in ‘n globale markomgewing te handhaaf.  Hierbenewens moet landbouers investeringbesluite neem te midde van ‘n onsekere grondbeleid en ‘n aktivistiese arbeidsomgewing.”

Die landbousektor verlang ook van die staat die versekering dat staatshulpbronne geen rol gespeel het en voortaan sal speel in die reël of voorkoms van arbeidsonrus nie.

“Dringende aandag is ook nodig om die landbou se winsgewendheid en mededingendheid te midde van hoër arbeidskoste te onderskraag – ‘n aangeleentheid wat Agri SA saam met ander landbou-organisasies as ‘n saak van dringendheid met die Regering opneem,” aldus Möller.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.3%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot