AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar

Jong boere bring baie nuwe idees en energie na die ekonomie: Hulle hou van nuwe uitdagings, sê Agri Wes-Kaap en Santam Landbou se Jongboer vir 2016.

'n Tafeldruiwe-produsent van De Doorns in die Hexriviervallei is aangewys as Agri Wes-Kaap en Santam Landbou se Jongboer vir 2016.

Mnr. Jacques Beukes (35) dring nou deur na die nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie wat in Oktober deur Agri SA en Toyota SA aangebied word.

Mnr. Kosie Loubser, voorsitter van Agri Wes-Kaap se Jongboerkomitee, sê die kompetisie was vanjaar taaier as ooit. “Ons moes 'n wenner uit ses briljante jong boere aanwys. Dít wat hulle het om te bied is ongelooflik,” het hy gesê.

Beukes boer die afgelope 10 jaar op die plaas Modderdrift. Hy is Agri Wes-Kaap se streekverteenwoordiger, 'n direkteur van die Hexvallei Tafeldruiwe Assosiasie en die voorsitter van die Breedevallei Munisipaliteit se produsenteforum.

Beukes wat 'n B.Com-graad in logistiek aan die Universiteit van Stellenbosch behaal het, sê jong boere is die land se toekoms. “Jong boere bring baie nuwe idees en energie na die ekonomie. Hulle hou van nuwe ontwikkelings en uitdagings. Die verskil begin by jou,” sê hy.

Hy baie lief vir die tafeldruifbedryf. “Ek gaan aanhou belê in hierdie wonderlike bedryf. Daar is elke dag baie uitdagings, maar jy moet dit in geleenthede omskep. Deur hoër standaarde na te streef, plaas jy druk op jou mede-boere om hulle standaarde ook te lig. Só dra jy by tot 'n beter Suid-Afrikaanse landboubedryf,” sê hy.

* Mnr. Cornie Swart, voorsitter van Agri Wes-Kaap, het gesê boere nou moet fokus op dit wat hulle goed doen in hierdie tyd van negatiwiteit. “Hier is baie geleenthede in die landbou,” het hy gesê.

Swart het boere se wederhelftes aangemoedig om hul eggenotes te ondersteun, want die landbou het  'n baie goeie toekoms.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
19.36
+0.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,629.15
-0.9%
Silwer
18.61
-1.4%
Palladium
2,048.38
-1.2%
Platinum
855.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot