AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Agri Wes-Kaap verbind tot menseregte

Die georganiseerde landbou in die Wes-Kaap bly onvoorwaardelik verbind tot die daarstelling van 'n sterk menseregtekultuur op alle Wes-Kaapse plase, het mnr. Carl Opperman, hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap, op die eerste sitting van die Menseregtekommissie oor geweld op Wes-Kaapse plase gesê.

Volgens Agri Wes-Kaap staan die ongunstige prentjie wat dikwels van die landbou geskilder word deur individue en organisasies wat nie die heil van die landbou op die hart dra nie, in teenstelling met die werk wat die georganiseerde landbou doen om die lewenspeil van almal wat op Wes-Kaapse plase woon, deurlopend te verbeter.

"Diegene wat volhard om boere in hierdie provinsie te tipeer as mense wat hulle nie steur aan menseregte nie, negeer die feit dat boere in die afgelope paar jare, meer as enige ander groep, die verlies van hul basiese menseregte ervaar het, naamlik die reg op lewe, eiendom en bewegingsvryheid."

Agri Wes-Kaap erken dat daar enkele boere is wat "steeds binne die ou Suid-Afrikaanse raamwerk leef", maar beklemtoon dat die meerderheid boere die lewensgehalte op plase beduidend verbeter het en steeds bly verbeter.

"Hoewel die georganiseerde landbou hoegenaamd nie enige menseregtevergrype op Wes-Kaapse plase wil bedek of wegpraat nie en sal saamwerk aan enige pogings om sulke vergrype aan die kaak te stel, weier ons om langer 'n passiewe slaansak vir mense en organisasies met duistere bedoelings te wees.

"Ons land kan nie bekostig dat hierdie uiters belangrike primêre bedryf, wat 'n belangrike werkgewer en verdiener van buitelandse inkomste is, sondermeer deur roekelose en ongesubstansieerde aantygings vernietig word nie," het mnr. Opperman gesê. Hy het bygevoeg dat mense wat hulle die vryheid veroorloof om boere met hoorsê en onbevestigde inligting te in minagting te bring, aan die kaak gestel word.

Agri Wes-Kaap het die Menseregtekommissie verseker van sy volle samewerking in die soeke na oplossings vir die sosio-ekonomiese probleme in landelike gebiede. "Dit is ons voorneme om elke moontlike geleentheid te benut om die swak lewensomstandighede in landelike gebiede te verbeter en die Regering te motiveer om 'n geïntegreerde, multi-dissiplinêre heropbou- en ontwikkelingsplan vir landelike gebiede te ontwikkel en implementeer."

12 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot