AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

AgriGroupe kan Afgri oorneem

Die AgriGroupe het die groen lig gekry om Afgri oor te neem – met voorwaardes om nuwe boere te ontwikkel.

'n Buitelandse beleggingsgroep se verkryging van Afgri is goedgekeur, mits Afgri opkomende boere help ontwikkel. Finansiering vir dié hulp aan nuwe boere beloop R90 miljoen.

Die Mededingingstribunaal het AgriGroupe se verkryging van Afgri goedgekeur op voorwaarde dat Afgri 'n ooreenkoms nakom wat hy vroeër met vier staatsdepartemente gesluit het. Dié ooreenkoms geld vier jaar lank en handel oor verskeie programme wat Afgri sal bestuur om opkomende boere te steun en te ontwikkel.

Só sal kwalifiserende opkomende boere – diegene wat minder as 10 ton graan per seisoen in Afgri se geriewe berg – 40% afslag op bergingstariewe kry.

Kragtens die ooreenkoms sal Afgri verder deur 'n Afgri-fonds en oor 'n tydperk van vier jaar R90 miljoen beskikbaar stel vir onder meer programme vir die ontwikkeling van opkomende boere. Afgri se bestaande ontwikkelingsprogram sal voortgesit word met minstens R60 miljoen wat uit die fonds hiervoor gebruik sal word.

Hulp vir opkomende pluimveeboere
Die fonds sal verder ook gebruik word vir 'n hulpprogram vir opkomende pluimveeboere en om die belange van Afgri-werknemers teen enige moontlike ongunstige gevolge van die verkryging te beskerm.

Afgri het die ooreenkoms in Februarie met die Departemente van Ekonomiese Ontwikkeling;  Landbou, Bosbou en Visserye; Handel en Nywerheid; en Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, gesluit.

Die Mededingingskommissie het vroeër aanbeveel dat die tribunaal die verkryging goedkeur, ondanks besware van staatsdepartemente, die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) en die SA Kommuniste Party.

* AgriGroupe het verlede jaar 'n aanbod aan die genoteerde Afgri gemaak om al sy aandele te koop. AgriGroupe word beheer deur Joseph Investment Holdings (JIH) wat in Mauritius gebaseer is. JIH word ten volle besit deur AgriGroupe Investments LP wat in die Kaaiman-eilande gebaseer is. AgriGroupe Investments is 'n beperkte vennootskap waarin Fairfax Financial Holdings, 'n Kanadees-gebaseerde finansiële dienstemaatskappy, 'n meerderheidsvennoot is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot