AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

AgriSA-kenner: Hervorming moet uit hart kom

akkreditasie
Me. Annelize Crosby. Foto: Vrystaat Landbou
Me. Annelize Crosby. Foto: Vrystaat Landbou
Die Bela-Bela-grondberaad was ’n keerpunt in die gronddebat. Dit het getoon suksesvolle grondhervorming hang nie van regeringsprosesse, wetgewing, onteiening sonder vergoeding of laer grondwaardes af nie, maar eerder van die gesindheid waarmee mense daarby betrokke raak.

Dít was die mening van me. Annelize Crosby, Agri SA se hoof van beleid- en grondsake, by ’n Christelike grondberaad vir die landbou en mynbou wat verlede week in Johannesburg plaasgevind het. Die beraad is aangebied deur die organisasies New Nation Movement (NNM) en Amos Agrimin na aanleiding van die suksesvolle Bela-Bela-beraad.

“Die grondberaad wat Landbouweekblad en ander aangebied het, was nooit daarop gemik dat mense oor hul geloofsoortuigings moes kom praat nie. Dit was gemik op voorbeelde van suksesvolle grondhervormingprojekte en wat reeds in die sektor gebeur,” het Crosby gesê.

“Nogtans het seker 64 van die 65 aanbieders by die beraad aangedui dat hulle gemotiveer was deur hul godsdienstige oortuigings om hierdie pad te loop. Dit het uit die hart gekom en hulle het geglo dit is die regte ding om te doen.”

Crosby sê as mense gedwing word om betrokke te raak is die kans op sukses skraal. “Dit is ’n langtermynverbintenis en mense moet glo dit is die regte ding om te doen en dat hulle wil betrokke raak. Wat ook kan help, is aansporingsmaatreëls om boere aan te moedig. Boere is onseker oor hul toekoms en eiendomsreg. Groter sekerheid daaroor – indien hulle by hervorming betrokke raak – kan dien as aansporing.”

Sy glo daar moet ook innoverende finansieringsmodelle geskep word om meer boere in staat te stel om suksesvolle hervormingsmodelle toe te pas. “Agri SA en ander organisasies werk hard daaraan om ’n landbou-ontwikkelingsagentskap op die been te bring.”

Haar slotboodskap was: “Grondhervorming is baie ingewikkeld, maar ek glo daar lê ’n blink toekoms voor. Daar is reeds pragtige voorbeelde van suksesvolle projekte deur mense wat glo dit is die regte ding om te doen en ons kan dit maak werk.”

Mnr. Jan Oosthuizen, lid van NNM en een van die organiseerders van die beraad, het beklemtoon dat Crosby se boodskap die kern van die beraad aangeraak het. “Dit gaan oor die harte van mense. Die oplossings gaan kom van mense wat hul harte daarin sit en verenig is in hul soeke na oplossings. Ons moet ook die oplossings op plaaslike vlak gaan soek en dít wat werk dan aan die regering as voorbeeld voorhou.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
If I could turn BACK TIME 😉😋
Maak nie saak wat positief n mens probeer oor jouself hier uit beeld nie, mans het hulle eie mening en sienswyse 👌 Kom val in die deur in en kyk of julle van hou wat...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot